Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 252, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklyn Apartments is in Brooklyn, Pretoria geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat binne maklike bereik van die Gautrein, boetieks, restaurante, 'n bioskoop en kafees is. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir gaste wat kort- of langtermynverblyf soek.

Daar is 3 eenhede om van te kies wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede sluit ook 'n TV en 'n lessenaar in.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Brooklyn Apartments
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Clinton Gray Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olivier-straat 252, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 252, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029a9d73ea05b06b019aee0d376261b1fbfc9fded7a02e044f2c0e11c9712e9b08a8cad4f3ae46f32b6eb19590e821408be0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 252 Olivier Street Brooklyn 0011 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.7708408 28.2403973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang