Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Blue Crane

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bennie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Most basic accommodation. No fan, no aircon at 38 degrees Celsius, and no milk in the fridge for coffee. No milk powder for coffee. The shower head must be replaced, it's probably 40 years old. The mirror in the bathroom is too high, unusable, and cannot shave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred E M V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig ingegaan. Nadat ons laat ingekom het. Lekker geslaap. Kort TV, maar baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gerieflik. Ons het net 'n netjiese slaapplek nodig gehad - en daarvoor was dit ideaal. WiFi is beskikbaar gewees, maar ons was so kort daar dat ons dit nie gebruik het nie. Net 'n voorstel: uitblok blinders sal bydra dat die bure se helder skerp lig nie die kamer verlig in die nag nie - iemand wat gewoond is om in die donker te slaap kan dit steurend vind - andersins is als perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal sterk aanbeveel. Goeie ligging. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly in die kamer en was daar vir die musiekfees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamont L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Lekker gebly. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

'n Goeie ervaring! Heerlik gebly in rustige omgewing. Gasvrou dierbaar en baie behulpsaam! Veilige parkering. Kan dié plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robbie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Omgeefhart gasvrou! Ons het heerlik geslaap. Daar is geen TV as jy dalk die aand wou omkry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jakobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Roper-straat 510, Bailey‘s Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1432f97ae9bc7f63931505c9b712998f58199925b56a8fe7746557fd722e75ad9328966d6e6e34f17ecb3b6af2d4d5bed917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 510 Roper Street Bailey‘s Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 12:00-14:00 12:00 -25.766884667211 28.227148559696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang