Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Guesthouses

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 75 resensies vir Brooklyn Guesthouses
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Magdalena F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena F

Het baie lekker geslaap en ontbyt.

Ja, het lekker gebly. Netjies en skoon.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde, Magdalena... Dit word baie waardeur en julle is altyd welkom by ons!
Lekker dag
Carol

Brooklyn Guesthouses
Phillip H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Rustig en kalm. Heerlik gebly, dankie.

Heerlik, dankie. Dit was lekker.

Gideon James J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon James J

Goeie nagrus in veilige omgewing.

Ons bly altyd lekker hier.

Gideon James J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon James J

Baie tevrede met ons ervaring en sal weer gebruik.

Gerieflik, skoon en ideaal vir oornagverblyf op reis. Goeie ligging naby Universiteit van Pretoria, asook Brooklyn Mall. Ook restaurant met billike pryse. Het ontbyt met vriendelike diens waardeer. Baie dankie.

Joranie F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joranie F

Gemaklik.

Lekker gewees, dankie.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien weer!

Brooklyn Guesthouses
Sanet L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

Baie lekker gebly.

Baie lekker, gerieflike kamers. Dankie.

Naomi S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi S

Netjiese gastehuis met 'n restaurant op die selfde perseel was 'n wenner.

Baie dankie, vriendelike personeel met 'n rustige atmosfeer.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie Naomi!

Brooklyn Guesthouses
Hannelie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Netjies.

Was mooi skoon en netjies. Goed geleë.

Louise D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Goeie ligging. Billike tarief.

Goed gelee, goeie area voldoende sekuriteit en vriendelike ontvangs. Spesifieke kamer was effens bedompig en kort bietjie onderhoud. Streeds waarde vir geld.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Liewe Louise
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Hoop om jou weer te sien.
Carol

Brooklyn Guesthouses
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jean A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jean A

Fine.

Frustrating that they messed up the booking and the customer service was absent! The receptionist or manager could not have been less interested in us or helping fix the error. Photos are accurate but we just didn't get the room we had booked.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Hi Jean,
I would just like to apologise for what you experienced at our Guest House. This is not the norm at all and if you give me more details of the reception staff member that assisted you and made you feel this way, then we will certainly address the issue.
I hope we get the opportunity to make up for this.
Kind regards,
Carol

Brooklyn Guesthouses
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cathy M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M

Thoroughly enjoyable!

This was one of the best guest house stays that I've been on. I wish we could have stayed longer. The service was super friendly and efficient. It felt like we were family. The garden is pretty and peaceful. It was so nice to sit outside and relax. The restaurant food was great and the service was good.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Hi Cathy, thank you so much for your kind words! Please come back anytime soon!
Kind regards
Carol

Brooklyn Guesthouses
Ida V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Skoon en gerieflik.

Alhoewel ons laat ingeboek het, was daar 'n vriendelike gesig om ons behulpsaam te wees. Verblyf is netjies, skoon en gerieflik. Personeel is vriendelik en beleefd.

Ida V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Puik verblyf.

Alhoewel ons laat ingeboek het, was daar iemand beskikbaar om ons te help. Die kamers was netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Ida. Hoop ons sien weer.
Lekker dag!
Carol

Brooklyn Guesthouses
Henri F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri F

Baie lekker en veilig met vriendelike mense.

Het die booking baie laat gemaak en het my nog steeds gehelp en my lekker in gesit om daar te bly.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie vir jou terug voer Henri. Ons waardeer.
Hoop ons sien jou gou weer.
Carol

Brooklyn Guesthouses
Tina J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J

Aangenaam Verras! So lekker gebly.

Wat 'n heerlike plek om tuis te gaan. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Kamers is netjies en in die bibberweer was daar reeds 'n verwarmer aan in die kamer toe ons arriveer. Gesellige restaurant op die perseel met die lekkerste kos. Pragtige tuin en veilige parkering. 10 minute se ry van Tukkies af en baie sentraal geleë. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Janine F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

It was a pleasure to stay there, we need to extend our stay and the staff were freindly and helpful.

Well situated and comfortable, secure off-street parking and wonderful stall.

Claudie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie K

Mees vriendelike en gasvrye personeel.

Ons aankoms was bietjie later die aand a.g.v ons laat aankomsvlug by Lanseria. Carol het ons steeds met soveel gasvryheid ontvang by die gastehuis,en die dame en personeel van die restaurant het gou-gou en met soveel vriendelikheid vir ons Pizza gemaak voor hul sluit. Dit het gevoel of ons soortvan in 'n Italiaanse village bly. Dankie vir jul almal se vriendelikheid en gasvryheid. Dankie vir 'n wonderlike atmosfeer van jul Brooklyn Guesthouses.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie, baie dankie vir daardie vriendelike woorde Claudie. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te he. Hoop om julle gou weer te sien.
Carol

Brooklyn Guesthouses
Madelein P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Home away from home! Waarde vir geld!

Brooklyn Guesthouse bied 'n ongelooflike atmosfeer. Dit is skoon en netjies en die personeel is vriendelik en gasvry. Hulle restaurant is iets besonders om te beleef en die kos is heerlik! Ons sien baie uit na ons volgende kuiertjie daar.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Thank you Madelein, for your kind review. We hope to see you back soon.

Brooklyn Guesthouses
Claudia M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M

Rusitge atmosfeer, baie sentraal geleë.

Die verblyf was baie goed en die personeel uiters vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer by hulle bespreek.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie Claudia, ons waardeer alle terugvoer, veral die goeies.

Brooklyn Guesthouses
Carina C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina C

Baie mooi.

Jammer vir die beurtkrag, maar verder het ek baie lekker gebly. Die lugversorging was 'n bonus.

Pine P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P

Ons het verblyf nodig gehad wat sentraal is en Brooklyn Guesthouses was baie sentraal.

Brooklyn Guesthouse is 'n karaktervolle plek, maar die stoepmeubels kort hernuwing. Die omgewing is pragtig en die mure was interessant geverf. Daar is pragtige ou meubels en houtwerk in die gastehuis, en die uitleg met die verskillende huisies het dit baie interessant gemaak. Ons het regtig lekker gebly. Ons verstaan dat die hele plek opgeknap gaan word, wat dit 'n top bestemming sal maak wat ons graag weer sal wil besoek. Teen die prys wat ons betaal het, was dit 'n bietjie duur vir ons as pensioenarisse. Moontlik moet daar oorweeg word om pensioenarisse korting te gee om dit meer waardevol vir ons te maak.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Dankie Pine dat julle by Brooklyn Gastehuis kom bly het. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Dankie ook vir die mooi woorde. Sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.
Carol

Brooklyn Guesthouses
Nico S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Baie vinnig ingeboek en alles wat mens nodig het om te oornag.

Ek glo mens sal baie lekker kuier in die somer by die Gastehuis. Mooi tuine en swembad. Vir wat ons nodig gehad het vir oornag om naby Life Hospitaal en Mall te wees.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Magda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda W

Aangename verblyf!

Die verblyf was aangenaam, maar 'n lugversorger en yskas in die kamer word aanbeveel. Parkering is ook 'n probleem!

Yolanda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yolanda T

Ontvangs was nie seker in watter kamer ek ingeboek was nie.

Aircon het nie gewerk - nie die skoonste nie. Bed was gemaklik.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Drienie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie E

Netjies en baie veilig.

Hulle ontbyt is heerlik. Jammer dat ons net een aand oorgeslaap het anders het ons hul pizzas probeer uit hul pizza oond buite.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie Drienie. Julle moet beslis weer kom kuier.

Brooklyn Guesthouses
Harm C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm C

Propvol verrassings!

Ons is vriendelik en hartlik ontvang en daar was verrassings om elke hoek. Die hele terrein is kunstig en smaakvol ingerig en daar was volop plek vir vriende om saam te kuier. Die restaurantjie op die terrein is gesellig en die kos heerlik!

Charlene L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Pragtige, outydse sjarme.

Enigste probleem was dat daar geen kers of lampie in die kamer was tydens loadshedding. Ons moes by die restuarant 'n olie lampie gaan haal.

Liza L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Bo verwagting.

Het net kamer verwag-soveel meer gekry - kombuis met alles wat nodig is. Restaurant op dieselfde perseel, veilige parkering. Fantastiese waarder vir geld.

Miggie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miggie V

Aangename ervaring.

Italiaanse plattelandse atmosfeer geskep deur knap muurskilderye op buitemure. Die restaurant op die perseel dra ook hiertoe by.

Frederick T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T

Groen.

Veilige plek met rustig atmosfeer.

Charlotte C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte C

Het veilig gevoel, kamer was netjies en skoon.

Die gastehuis was skoon en netjies, maar die beddegoed se fleur is al bietjie af, dit sal in die nabye toekoms vervang moet word.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobus D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus D

Die plek kort baie TLC.

Instandhouding is jare agter, kort verf, extractor fan halfpad uit dak, ceilings het swart muf op, gordyne ens. is oud. Eienaars en management moet maar 'n slag deur hulle eie plek loop.

Philip D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Alles was netjies en skoon.

Ons was vriendelik ontvang en na die kamer en parkeerplek vergesel. Kan verblyf hier aanbeveel.

Christo T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo T

Geen warmwater in stort.

Kamer was okei. Geen aircon en geen warmwater in stort.

Eugene F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene F

Die basics is in plek, maar dit is al.

Baie basies, maar skoon. Niemand het ons vertel van parkering en gedink ons moet buite in straat parkeer. Te veel goed word op die perseel ingedruk/te veel aktiwiteite.

John P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Much better than I ever expected.

The most striking thing about the Brooklyn Guesthouses is the size of the grounds and the quality and decor of the house we used. The property stretches from Murray to Anderson street with a great garden.

Hendrik V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Uitstekend!

Was voorwaar 'n plesier gewees! Sal beslis weer van hulle gasvryheid gebruik maak!

Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S

Ontevrede.

Die slaapkamer aan my verskaf se binnemure is van hout en ek kon elke geluid en snork van die buurkamers hoor. Ek kan nie verstaan dat 'n 3-ster verblyf so kamer kan aanbied nie.

Alma S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Almal baie gasvry en vriendelik.

Heerlik gebly en ontbyt was smaakvol.

Pamela D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela D

Baie sentraal, het voldoen aan die afstand van plekke wat ons moes besoek.

Vriendelike personeel, uitstekende ontbyt en diens.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gert B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gert B

Ligging is uitstekend, tuin lyk pragtig, kamer laat veel te wense.

Die bad was vuil. Agter die klein tafeltjie langs die bet was dit vuil. Die kantgordyne was bruin en nie meer wit nie, asook die gordyne was uiters vuil. Daar is nie 'n lig in die gangetjie na die kamer nie. Ons moes mooi fokus waar ons loop.

Marleen V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marleen V

Het beter verwag.

Die plek kort afronding, die badkamer in ons kamer se bad het my gegril, die stort is vreeslik glad, en daar was geen hangers is die baie kaste nie, hulle sal my nooit weer sien nie! Die eienaars van die plek het aan etenstafel met mekaar baklei, baie onprofesioneel!

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Debbie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Het baie welkom gevoel.

Het saam met my bejaarde ouers hier tuisgegaan, dit was baie gerieflik en die personeel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Mary-ann R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann R

Excellent!

Friendly, helpful staff.

Annelien D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien D

Gerieflik en goed geleë.

Baie netjies en gerieflik. Goed geleë en goeie sekuriteit. Daar was net nie genoeg handdoeke beskikbaar nie.

Monica A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Monica A

The accommodation was shabby. Totally not as it appears online!

Complained to management who offered complimentary night. Prefer to have received feedback that all the items that I pointed out were addressed. Bathroom needs paint. Nowhere to hang towels.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Derek M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Derek M

A very disappointing stay to say the least.

I asked to be moved from the room I was first given, as it was far from the reception facilities and the woodwork was so warped that windows could not be closed - very insecure in this day and age. I was given the so-called Honeymoon Suite, which was dark and dreary with very old decor and filthy carpets. The bathroom needed a serious renovation - bath surface all scratched, shower no better, and a dead plant between two grotty basins. The curtains and blinds were so badly hung and old and broken, that they could not be pulled up. There was a large watercolour on the wall with huge mould patches on it, and the two mirrors in the bathroom looked as if the frames were rotting. If I was spending my honeymoon there, it would have been an awful experience. Breakfast was disappointing as it looked as if no one cared to produce good food. No special teas, no decent coffee, and everything in warmers. I am a decorator and have done guesthouses in Cape Town and Franschhoek, where the quality of decor, cleanliness and food is excellent for the same price. The photos on the website are very misleading and how the stars are awarded is a mystery.

Marietha V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V

Fantasties. Definitief aan te beveel!

Linkie en span het uit hul pad gegaan om my gemaklik te maak na my oogoperasie! Hulle is so gasvry! Ongelooflik lekker gebly.

Charmaine B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Ongelooflik mooi en netjies.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit definitief aanbeveel. Ongelooflike waarde vir geld.

Antoinette E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette E

Netjies, skoon en baie professioneel.

Die sentrale ligging is ideaal - weg van die stad maar tog nie te ver nie. Baie netjies en sal definitief aanbeveel en weer gebruik maak.

Marina S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marina S

Glad nie hoe die advertensie gelyk het nie.

Geen lugversorging nie.

Lientjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lientjie V

Dis verwaarloos en benodig dringende opknapwerk.

Ons teleurstelling was groot om op te daag by 'n plek wat glad nie dieselfde daar uitsien as op die foto's nie. Dis afgeleef en moeg en selfs 'n laag verf sal 'n groot verskil maak. Die beddens se kopstukke is so los dat elke omdraai in die nag jou wakker maak - boonop het die een bedlampie se skakelaar nie gewerk nie, met die gevolg dat my kop dit aan- en afgestamp het deur die nag. Al die ligte het nie gewerk nie en daar was nie eers 'n muurprop vir die bedliggie by die lessenaar nie. Die toilet het niks lekker geruik nie en die kraan by die piepklein wasbakkie was los. Daar het ook ou stof op vloerlyste gelê. Nee wat, dit was regtig nie 'n lekker ervaring nie en ek sal hierdie gastehuis geensins aanbeveel nie.

Marietjie L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie L

Ons moes vir ses weke in Pretoria bly, maar het na drie weke hier uitgetrek na 'n ander gastehuis.

Daar is slegs 4 kamers met lugversorging. Kamerdiens bestaan nie. Die huis waarin ek gebly het, het nie eens 'n telefoon nie, praat nie eers oor kamerdiens nie. Die onderhoud van die plek is baie swak en die blinding voor die venster van die kamer waar ek gebly het, het neergestort op my skryftafel met al my elektroniese toerusting op. Ongelukkig is die plek ook nie skoon nie. Die matjies in die badkamer het so gestink dat ek dit buite uitgesit het. Die handdoeke is nie vars nie. Daarom het ons uitgetrek na 3 weke en by 'n ander gastehuis ingeboek vir 'n verdere drie weke. Die nagpersoneel was egter baie behulpsaam en verdien 'n pluimpie.

Brooklyn Guesthouses se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer ons gaste se terugvoer, want dit is waarop ons ons kwaliteit bestuur.
Ons waardeer ook die geleentheid om ons kant van die saak te stel.
Ons is ‘n 3 ster gastehuis met bekostigbare tariewe en ons bied ‘n wye reeks dienste aan soos bv, ‘n restaurant op die perseel, wasgoed diens, aandetes, kroeg diens, gratis internet en parkering.

Die kliënt ter sprake, en haar geselskap, het vir die volle tydperk waarvoor hulle bespreek het by ons tuisgegaan – 31 Januarie tot 21 Februarie. Ons het hulle tegemoetgekom met ons spesiale afslag pakket wat eintlik net vanaf 15 Desember tot 15 Januarie geldig was.

Die kliënt het die kamers self gekies uit ‘n paar opsies wat aan haar voorgehou is. Al ons kamers het dakwaaiers, maar slegs vier het lugreëlings – sy het twee van hulle gekies. Die kamers is geleë in een van ons nuwe huise wat nie telefoon in die kamers het nie, sy het dit so aanvaar.

Ons linne word elke derde dag geruil en skoon handdoeke word elke tweede dag voorsien – ons kan slegs die probleem aanspreek as dit by bestuur aangemeld word. Wat die diens aanbetref, kry ons personeel daagliks komplimente van nasionale en internasionale gaste oor vriendelike en hulpvaardige diens. Ons adverteer nie kamerdiens nie, maar ons personeel sal onmiddellik na ‘n kamer gaan om kliënte te assisteer met enige redelike versoeke.

Brooklyn Guesthouses
Morne H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Morne H

Seker die slegste ervaring wat ons gesien of nog ooit ervaar het.

Ons het die 20ste Desember by Brooklyn gastehuis bespreek om naby die Blou Trein stasie te wees die 21ste. Ons wou nie jaag van ons huis in Roodepoort en wou uitgerus wees. 'n Kamer is aan ons gewys om te bly. Dis bo 'n kombuis met veiligheids versterkings aan alle vensters. As die ysterhek bo toegemaak was en 'n brand breek onder uit kon jy nêrens uitkom nie. Ons grootste klagte wat totaal onaanvaarbaar was was die feit dat my dogtertjie wakker geword het met luise wat haar gebyt het in die bed. Toe ons die lig aansit was die hele matras en onder ons kussings oortrek van lopende luise. Dit was aaklig. 01h00 in die oggend. Ons kon nêrens heen gaan nie. Het seker twee ure op enkelbed geslaap. Daar was ook 'n oop bidet toilet wat vreeslike stink ruike in die badkamer en kamer gelaat het. Die gastehuis se sterre moet weggevat word. *Ons soek ons geld terug en gaan dit ook aangee by Toeriste graderings bureau.*

Johan S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Gawe diens. Hulle loop daardie ekstra myl. Dankie!

Netjiese plek wat waarde vir geld bied! Daar is voldoende geriewe, lekker kos en vriendelike mense!

Annalie M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie M

Fantastiese sakpasverblyf naby Tukkies en Affies!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike aand. Sal definitief nêrens anders bly as wéér by nr. 22 en 23 nie - was werklik 'n huis weg van ons huis! Pragtig, super privaat en veilig met héérlike ontbyt!

Barend E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend E

Lekker gebly.

Goeie plek om te bly. Goeie ligging. Baie veilige parkeerplek.

Ronel S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Goed!

Voldoende vir behoefte van verblyf.

Charnelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charnelle D

Teleurstellend!

Die geboue is ouerig en die gebrek aan onderhoud is sigbaar. Binnekant is dit nie mooi skoongemaak nie. Daar is spinnerakke wat al langer as 'n maand daar om een van die gordyn reëlings bokant bed sigbaar is. Die "roman" blindings is jare laas skoongemaak en, indien wel, is dit alweer bruin van die vuil, veral in badkamer. Matrasse nie gemaklik nie.

Kiki S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiki S

Woud-ondervinding in die perfekte ligging!

Ek sal die Luxury Rooms aanbeveel, die standard rooms is baie standaard. Pragtige plek met bome en water, voel behoorlik soos 'n see-huisie (al wat kort is die see).

Letshego P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letshego P

Its an ideal place for travellers

Very neat and comfortable. Homely stay.

Christine B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christine B

Teleurgesteld in kamer.

Sien die sterre hieronder.

Sandra R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra R

It was neat and the location was perfect for what I needed.

Value for money. Room was lovely. The only negative comment I have is that there was no one to welcome me at breakfast or let me know how it all works.

Karen V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Brilliant compared to some hotels we've stayed in

Brilliant compared to some hotels we've stayed in. We have paid much more for some of the hotels in the past, and received far less. We will definitely stay here again!

Jannie E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie E

Die eetsaal is nogal ver vir die buite geboue

Ek het dit geniet. By die geboue is dit dalk ver van die kombuis, ek verkies steeds koffie in my kamer vir soggens vroeg.

Karin C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin C

Gemaklik en bekostigbaar.

Gemaklik en bekostigbaar. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R893
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R893
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 132, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZTQxMTE2LTEzMTctNDJlMC1hNWFjLWQ4YjBiOWUzNWVjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R893 per nag, vir 2 mense 75 5 1 4 132 Murray Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762339221789 28.236408233643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang