Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Aangename verblyf geniet. Veiendelike personeel en goeie sekuriteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian M
1 nag
3.8
Feb 2024

Very adequate for my stay. First time stay. Close to the Brooklyn Mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jillian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Netjies, skoon, waarde vir geld. Ligging is fantasties vir hospitaalbesoeke, baie vriendelike mense. Skoon en netjies. Hulpvaardige en vriendelike sekuriteitsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
Brooklyn Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie. Groete, Adel

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Goeie waarde vir geld. Baie lekker ontbyt. Baie goed geleë. Mooi skoon en netjiese geriewe. Ruim kamers, ouerig, maar baie mooi onderhou. Vriendelike personeel en die eienaar is teenwoordig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angelo
Brooklyn Lodge
Goeie dag Gerhard, Baie dankie vir die terugvoer. Dit was ons plesier om u gasheer te wees. Ons hoop om u weer te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstraat 209, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71gVsdDIB6ABTvvM8Ouq84AskVnejrLN0TaHN9x25xfBnfjPc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 209 Bronkhorst Street Nieuw Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773665 28.229578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang