Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 60 resensies vir Brooklyn Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Henriette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Fantastiese kamers, uitstekende klientediens. Ons het heerlik gebly!

Heerlike groot kamers en fantastiese atmosfeer. Die kamer is mooi skoon en netjies. Hulle het spesiaal vir ons warmkomberse en die verwarmers aangesit voordat ons teruggekom het vir die aand, wat baie waardeer is. Dit wys dat hulle ekstra moeite doen vir hulle kliente. Memory het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit was 'n puik ervaring.

Liesl B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Fantastiese ligging, puik verblyf!

Baie dankie weereens vir puik diens en verblyf!

Maryke L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L

Pragtige huis, lekker oor gebly.

Pragtige Brooklyn huis. Kamer was skoon en netjies.

Liesl B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Fantasiese verblyf! Rustige, mooi tuin met lieflike swembad!

Fantastiese verblyf en lieflike area! Baie dankie vir die gasvryheid, dit word regtig waardeer!

Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Rustige oornag.

Baie mooi goed ingerigte huis. Heerlik geslaap. Vriendelik ontvang en afgesien.

Ester V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Pragtig. Rustig. Veilig.

Pragtig ou huis. Ruim kamer. Vriendelik ontvang. Was goed genoeg vir wat ons wou hê.

Juanita R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita R

Netjies, skoon en baie vriendelike staf. Kort ontbyt by die prys ingesluit.

Rustige atmosfeer en fantasties geleë. Kamer was groot en alles wat nodig was, was beskikbaar. Diens uitstekend.

Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Hoogs aan te bevele.

Dit was 'n heerlike verblyf in 'n rustige, netjiese boomryke omgewing.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Ina, thank you so much for this amazing feedback. We are truly grateful. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Angie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angie P

A pleasant stay in a nice area.

We enjoyed our stay. The staff were all very friendly and went out of their way to make us feel comfortable.

Corne S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne S

Goed maar kan verbeter!

Het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie. Glad nie dieselfde kamer as op foto. Netjies maar kan nog beter! Gastehuis is netjies en veilig. Ontvangs was baie goed en vriendelik. Kamer net baie koud en geen ekstra komberse. Daar is elektriese komberse maar werk nie. Buiteligte skerp en gordyne baie dun. Ontbyt gekanselleer want dame kon nie verstaan en kon net bacon en eiers kies. Geen koffie by ontbyt.

Dave P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dave P

Would not recommend.

No air conditioner in the room, no shower, only a bath. During load shedding there is no emergency power to the fan or main lights, and you have to wait for them to turn on the generator, which took over 30 minutes some evenings, leaving you in the dark and heat.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Dave, thank you so much for your valued feedback. I appreciate you scoring us 5 out of 5 for cleanliness, location, and security. Please note that I would highly recommend you consider the room type amenities and facilities, and ensure you book the correct room type according to your requirements. We recently installed a new generator for the convenience of our guests during load-shedding and other power outages. We apologise if the generator wasn't switched on in time on some evenings, we will ensure the team takes more prompt action. Thank you.

Brooklyn Manor
Philip F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Baie lekker geslaap in 'n baie mooi gastehuis.

Die gebou van die gastehuis is vreeslik mooi en die tuin is baie goed onderhou. Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek Pretoria toe gaan. En die gastehuis is 5 minute van Brooklyn Mall af en seker 10 minute van Menlyn Mall af.

Brooklyn Manor se terugvoer

Dag Phillip, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg, jy is altyd baie welkom by ons!

Brooklyn Manor
Andre D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Die eiendom het outydse sjarme sonder om "outyds" te voel.

Die eiendom is 'n argitektoniese juweel en is, saam met die besonderse tuin, fantasties versorg. Dit was lekker om hier te bly!

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeie dag Andre, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons gebruik al ons hulpbronne om te verseker die perseel en kamers is in 'n puik toestand, ons span doen fantastiese werk. Baie dankie dat u dit waardeer en dit vir ons noem, dit beteken baie vir ons almal. Ons sien uit om u weer terug te verwelkom.

Brooklyn Manor
Lehett V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehett V

Dis ons slaapplek in Pretoria.

Dis al ons tweede keer dat ons daar slaap. Naby alles, veilig, bekostigbaar. Baie goeie waarde vir geld. Ek beveel almal aan om Brooklyn Manor te probeer.

Brooklyn Manor se terugvoer

Dagse Lehett, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom! Ons sien uit om julle binnekort weer te sien.

Brooklyn Manor
Leon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Uitstekende plek!

Waarde vir geld en pragtige plek.

Brooklyn Manor se terugvoer

Dagse Leon, baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Dit beteken baie vir ons en die staff. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Brooklyn Manor
Evelyn K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn K

Pragtig en netjies.

Die verblyf was pragtig en netjies en goed geleë vir waar ons wou wees. Die ou boustyl is vir ons baie mooi. Al wat ek sal voorstel is 'n liggie of kersie vir seker tydens loadshedding.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Evelyn, thank you so much for the incredible feedback. We really appreciate it.

Brooklyn Manor
Lerato M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato M

It's a nice place.

Loadshedding/power failure that day. It was cold. No heater, but it's okay. I guess it was beyond our control. But a great place to visit!

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Lerato, thank you so much for this great feedback. We truly appreciate it. You will be happy to learn that we have a generator on-site to power the essentials. Thank you again for the feedback, hope to see you again.

Brooklyn Manor
Elize D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie lekker! Mooi en netjies!

Was 'n vinnig kuier, maar was baie mooi en lekker!

Brooklyn Manor se terugvoer

Dag Elize, baie dankie vir u wonderlike terugvoer, ons waardeer dit onsettend baie. Ons hoop om u terug te sien binnekort.

Brooklyn Manor
Griet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Griet V

Pragtige tuin, lieflike huis, lekker kamer, vriendelike staf.

Gerieflik, skoon, pragtig.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeiedag Griet

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Brooklyn Manor
Gerna H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerna H

Netjies, stil en rustige omgewing.

Gerieflike groot kamer. Rustige atmosfeer. Goeie ligging.

Brooklyn Manor se terugvoer

Dagse Gerna, baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit.

Brooklyn Manor
Henda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henda S

Vriendelike ontvangs en diens.

Pragtige tuin en geriewe.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeiedag Henda

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.

Brooklyn Manor
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marilette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marilette B

Baie onaangename ervaring.

Kameruitleg glad nie volgens fotovoorstelling nie, lyk of meubels op laaste minuut ingeskuif is. Slegs een gemakstoel in die kamer. Kamer ruik bedompig en na muf. Binnegordyne plastiek en vuil. Bedlamp teen muur buite werking.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeie dag Marilette, baie dankie vir u terugvoer. Dankie ook vir die baie positiewe kommentaar omtrent die Ligging en die Sekuriteit. Sekuriteit is vir ons uiters belangrik. Dankie ook vir die punte van kommer wat u uitgewys het. Ons laat altyd ons staff en bestuur kwaliteit kontrole doen op die eenhede. U kommentaar is deurgestuur na 'housekeeping' sodat hulle ondersoek kan instel. Ons ondervind regtig baie positiewe kommentaar omtrent hierdie spesifieke eenheid, dus neem ons u opmerkings met baie erns op. Baie dankie.

Brooklyn Manor
Hanna J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hanna J

Nie goeie waarde vir die prys wat betaal is nie.

Onvriendelike diens, geen krag en warm water nie, geen koffiegeriewe en melk in kamers nie.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeie dag Hanna, dankie vir u terugvoer. Ons volg onmiddelik op met die skoonmaak span om hulle terugvoer ook te kry. Ons het 4 solar geysers op die perseel, dus is warm water amper nooit 'n probleem nie. Het u dit opgeneem met een van die personeel op die perseel. Ons het ook kragopwekkers op die perseel, wat sekere hoof gedeeltes van die perseel krag van voorsien, ongelukkig is beurtkrag 'n frustrasie vir ons almal. Alle kamers word ook voorsien met koffie, tee en melk. Die melk word in die yskas in u kamer gestoor. Ons vra ook ons gaste om asb ten alle tye na die personeel op die perseel uitreik sou enigiets nie in die kamer wees nie, ons help altyd graag.

U sal hopelik gesien het dat ons ook komplimentêre stil water in u in u kamer gelos het. Ek vertrou dit was in orde. Dankie weereens vir die terugvoer.

Brooklyn Manor
Dirk J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Rustige atmosfeer.

Baie netjiese huis wat dateer uit die vorige eeu. Baie rustige omgewing met vriendelike personeel. Kamers is baie netjies en voldoen het aan ons behoeftes voldoen.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Dirk, thank you so much for this amazing feedback, we really do appreciate it!
Kom kuier gou weer. Groete.

Brooklyn Manor
Adrien T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrien T

Ons het lekker gebly!

Hulle het baie moeite gedoen om ons twee-jarige te akkommodeer.

Brooklyn Manor se terugvoer

Thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! We are always happy to go out of our way to accommodate our guests and their needs.

Brooklyn Manor
Marizelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marizelle V

Baie vriendelik, skoon en genoeg spasie vir my hele gesin.

Daar is genoeg spasie vir kinders om van hul energie ontslae te raak. Die kamers is skoon en bied ook genoeg spasie vir groter gesinne. Ons sal weer by Brooklyn Manor bespreek.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeie dag Marizelle, baie dankie vir die positiewe terugvoer en die mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Brooklyn Manor
Yolanda T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda T

Uitstekende verblyf, 10 uit 10.

Uitstekend, Brooklyn Manor het ons verwagtinge oortref. Pragtige tuin, mooiste kamers met duursame beddegoed.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Yolanda, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it!
Dankie.

Brooklyn Manor
Jakobus Johannes K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus Johannes K

Skoon, stil, heerlike atmosfeer, fantastiese diens.

Pragtig gebou, lieflike tuin, stil en rustig! Baie goeie diens!

Brooklyn Manor se terugvoer

Thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon.

Thank you/Dankie!

Brooklyn Manor
Andriette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette S

Baie mooi plek.

Vriendelike diens. Rustige omgewing. Baie mooi plekkie. Met als wat jy nodig het.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Andriëtte,

Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it. Hope to see you back soon.

Thank you.

Brooklyn Manor
Linda P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

Aangenaam.

Baie sentrale ligging.

Pieter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Goed.

Dankie dat 'n ander kamer voorsien is, aangesien my vrou nie kan trappe klim nie. Ongelukkig was die kamer nie op standaard nie. Geen warm water in die badkamer se wasbak nie. Mikrogolf is nie mooi skoon nie. Die TV werk nie. Ons het betaal vir 'n luukse kamer, maar die een wat ons gekry het in ruil was nie so goed nie. My fout oor de trappe - het nie met bespreking nie daaraan gedink.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Pieter, baie dankie vir die terugvoer. Dankie vir die 5 uit 5 sterre gegee vir die ligging en sekuriteit. Ons is jammer om te verneem oor die eenheid wat nie op standaard was nie. Die bestuur doen altyd kwaliteit kontrole voor aankoms, dus sal ons dit bespreek met die span aan diens. Ons vra altyd dat ons gaste ons in kennis stel onmiddelik indien daar iets is wat onder ons aandag gebring moet word, sodat ons dadelik en op die perseel kan regstel. Dankie Pieter.

Brooklyn Manor
Louis F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis F

Nie wat ek verwag het nie.

Die gastehuis het baie meer potensiaal en kan mens sien dat die eienaars nie moeite doen met onderhoud ens. nie. Alles is dated.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeie dag Louis, baie dankie dat jy my oproep geneem het. Soos genoem is dit vir ons uiters belangrik om te verstaan waar ons moet en kan verbeter. Soos per jou terugvoer was daar sekere aspekte wat nie duidelik aan jou gekommunikeer was nie soos bv. die ontbyt opset, tye en so meer. Ons sal seker maak die span fokus op die kommunikasie en dat dit voldoende is.

Baie dankie vir die komplimente omtrent die gebou self en die tuine, en so ook die ligging van Brooklyn Manor. Ons waardeer dit.

Brooklyn Manor
Jacques B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques B

Not what was expected!

No aircon, etc.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Jacques, thank you for your feedback. Please note that we try and be as transparent as possible when it comes to our room amenities and on-site facilities. Therefore please do in future book the room type that is most convenient for your needs. We did provide you with an additional fan in the room, there is also sufficient heating in all rooms. Thank you.

Brooklyn Manor
Dirk O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Lieflike ou dubbelverdiepinghuis, so mooi ingerig!

Ons sal beslis weer by Brooklyn Manor tuisgaan wanneer ons weer in Pretoria verblyf benodig. Die beddens het heerlik geslaap! Memory het ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang en is belis 'n aanwins vir die gastehuis.

Johannes Jp M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jp M

Slegs oornag.

Oornag ná 'n kuier in die Kaap. Plek is baie skoon en rustig. Beddegoed was mooi skoon.

Ann C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C

Brooklyn Manor is uniek en ek het 'n rustigheid beleef was verfrissend is.

Die hele atmosfeer is rustig en outentiek. Die grootste kompliment wat ek kan gee is die matras wat op die bed gebruik word is van baie hoë standaard. Ek sal beslis weer daar bly.

Magda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Rustig.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was ruim en netjies. Pragtige tuin.

Marika V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Baie netjies, skoon en rustig.

Baie dankie vir die aand se rustigheid, dit was baie aangenaam.

Rouvé D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouvé D

Baie gerieflike oorslaap op pad na die O.R. Tambo Lughawe die volgende oggend.

Ons was onder die indruk dat die verblyf bed en ontbyt ingesluit het, maar moes uitvind dit was net 'n bed. Teen die afslagprys was dit steeds waarde vir geld.

Louis B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Aangename plek om te bly.

Vriendelikke ontvangs, pragtige kamer en gastehuis.

Brooklyn Manor se terugvoer

Goeie dag Louis, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit onsettend baie, hoop om julle gou weer te sien. Dankie.

Brooklyn Manor
Pieter B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Aangename omgewing, stil en rustig.

Kamer was gerieflik en skoon, en met die inboek was dit bitter vinnig gewees, geen lang gewag nie. Terrein waar gastehuis geleë is, is netjies, skoon en skep 'n kalm en rustige atmosfeer.

Brooklyn Manor se terugvoer

Pieter, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Steve C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C

Neat, clean accomodation but breakfasts are very expensive

The accommodation was very comfortable, neat and clean. There were a few small issues like the one globe in the bedside light was not working and the shower rose needed attention. They were offering a 40% discount which made the stay very affordable. At that price I would definitely stay there again. I got the feeling that they didn't encourage guests to have breakfast there because they charge R 150 per person for breakfast. That is exorbitant!

Raymandi V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymandi V

Baie mooi, veilig en privaat.

Stortkop kort vervanging by kamer 4, maar die res van die plek is netjies en mooi instandgehou. Sal definitief weer daar boek in die toekoms.

Michelle M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Gerieflike oornagverblyf.

Gerieflike, netjies en skoon akkommodasie in Brooklyn, naby universiteit, winkels en restaurante. Baie rustig en stil. Vriendelike ontvangs en veilige parkering.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Michelle, thank you so much for this lovely feedback, we appreciate it. Hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Peter D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Aangenaam, warm en gesellig. Dankie.

Ons het nie gesukkel om Brooklyn Manor op te spoor nie. Dit was 'n warm ontvangs en baie gasvry. Die beddens was snoesig en die badkamer skoon en gerieflik so ook die res van die gastehuis. Baie dankie vir jul vriendelike diens.

Burnie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burnie N

Voorwaar 'n aangename verrassing!

Die gebou se argitektuur en meublement verwys na 'n vergete vorige era, maar die diens en fasiliteite onderskryf vandag se moderne standaarde en verwagtinge as dit kom by luuksheid, privaatheid en gerief. Dit was voorwaar lekker om hier te kon oorbly. Die feit dat hierdie instansie bereid is om sy prys te laat sak in swaar ekonomiese tye sal definitief my aanbeveling kry en verder ondersteuning in die toekoms.

Linette N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette N

Baie mooi - so lekker gebly!

Brooklyn Manor - Wow! Dit was regtig iets besonders om hier tuis te gaan en sal werklik aanbeveel word!

Suretha D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Suretha D

Nie ingenome nie.

Daar is gesê daar is 'n stort wat nie die geval was nie, net handstortkop. Gordyne in badkamer skyn deur op die courtyard waar jy in die bad moet staan en stort. Televisie is al die ou SABC-kanale. Matras van die bed is ook al verby sy tyd.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Suretha, vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoer. Let asb dat ons alle terugvoer met erns opneem en dat ons deurlopend ons diens en produk wil verbeter.

Ons sal beslis kyk na die stort en gordyne soos genoem, ons het nog nooit in die verlede enige probleme hiermee gehad nie en ook geen gas het dit aan ons genoem of negatiewe terugvoer hieromtrent gebied nie.

Met betrekking tot die kanale. Ons het Open View in al die eenhede, wat menigde kanale insluit onderandere Fliek, Musiek, Afrikaans en Kinder kanale. Ons het ook Supersport en ander kanale in die "lounge" area wat vrylik beskikbaar is vir almal.

Weereens dankie vir die terugvoer.

Brooklyn Manor
Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Ons was baie teleurgesteld met Brooklyn Manour.

Ek maak baie gebruik van die webblad se diens maar is nie baie gelukkig met die laaste gastehuis nie. Eerstens het ons nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie aangesien daar blykbaar 'n gesin met kinders was wat die kamer nodig gehad het. Dit was met ons bespreek en my vrou het 'n toegewing gemaak aangesien hulle gesê het hulle sal 'n ander plan maak. 'n Ekstra bed is toe in ons kamer ingedra en my gevoel is dat hulle dit net sowel vir die gesin met kinders kon doen. Tweedens was dit baie ongerieflik om toe na die boonste verdieping toe geskuif te word aangesien my vrou 'n beseerde knie het. Derdens laat die kamer veel te wense oor aangesien dit nie baie skoon was nie. Daar was baie stof op verskeie areas in die kamer en badkamer. Ek verwag nie wonderwerke nie, maar hierdie was nie 'n goeie ervaring nie. Ek vertrou om spoedig van jul te hoor. Groete. Johan.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir jou terugvoer. Ek's jammer om te hoor oor julle negatiewe ervaring, ons probeer altyd die beste produk en diens lewer. Met aankoms het ons die ander kamer opsie vir jou vrou gegee, wat ook 'n groter badkamer het met 'n bad en 'n stort. Sy het ons laat verstaan dit is 100% in die haak en dat daar nie probleme is nie.
Ons het ander grondeenhede ook beskikbaar gehad, dus sou ons daardie opsies ook vir haar gewys het indien sy genoem het sy't probleme met haar knieg. Weereens daar was geensins kommunikasie van haar kant af nie en sy was gelukkig met die opsie wat vir haar gegee was. Dus kan ons nie die ongelukkigheid verstaan nie.
Dankie vir die positiewe kommentaar en 'review' oor die ligging en sekuriteit, ons waardeer dit!

Brooklyn Manor
Gert S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Rustig

Atmosfeer is fantasties

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Gert, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Raynier M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raynier M

Daar was ’n misverstand met aankoms, maar daar is groot om verskoning gevra en selfs ’n bottel wyn gegee.

Ons het dit baie geniet. Swembad skoon, kamers skoon, netjies en sal enige tyd weer gaan.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Raynier, thank you so much for this amazing feedback. You are always welcome back.

Brooklyn Manor
Renae B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renae B

Baie mooi huis en tuin. Vriendelike ontvangs.

Calvin en Ashley het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Renae, thank you so much for this amazing feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Willa H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa H

Tradisionele gastehuis met ’n ongelooflike mooi tuin.

Ruim, gerieflike kamers. Pragtige swembad en tuin om van te droom.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Willem, thank you so much for this amazing feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Hannes C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C

Ouwêreld met luukse afwerking.

'n Baie ou gebou, baie netjies gerestoureer en omskep. Hier en daar is daar klein tekens waar instandhouding nodig is, maar dit doen geen afbreek aan die oorbly nie. Alhoewel ons nie ontbyt geniet het nie, klink R150 per kop nogal rof. Kamers het lugreëling of dakwaaier nodig vir die warm nagte. Die tafelwaaier doen nie die ding nie en is lawaaierig en hinderlik. Behalwe vir die water wat afgesny was, buite beheer van die lodge, was ons oorbly baie aangenaam.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Hannes, thank you for this great feedback. Thank you for your understanding, you've been great and you are always welcome back.

Brooklyn Manor
Heloise W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heloise W

Oornag in Pretoria om inkopies te doen.

Die kamers is nie baie privaat nie en goed in gerig nie. Daar was nie eens bedkassies nie en moes spesiaal versoek om genoeg koffie, melk en suiker te kry vir 2 persone vir twee keer se drink. Die atmosfeer was ook nie baie stil nie met ander gaste wat tot laat aand buite gesels het binne hoorafstand van ons kamer en ander gaste wat tussen 1 en 2 am tuisgekom het en maklik vir 'n uur lank kliphard gesels het. Die plek het soos 'n kommune gevoel sonder enige privaatheid. Ontvangs was vriendelik maar het nie ons ingelig oor die mootlikheid van ontbyt of enige ander drankies wat 'n mens kon bestel het.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Heloise, thank you so much for this amazing feedback. We hope to see you back soon!

Brooklyn Manor
Delni R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Delni R

Swak kliëntediens.

Ons het geen warmwater gehad a.g.v ‘n kragprobleem in die area. Dit was glad nie met ons bespreek nie of gekommunikeer nie. Ons het van vêr gereis en dit was baie ongerieflik. Sou met liefde elders gaan oorslaap het as hulle ons laatweet het van die probleem. Matte in die kamer het ook ‘n stank gehad.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Delni, dankie vir jou terugvoer. Soos bespreek op die dag, het ons als gedoen in ons vermoë om julle bytestaan. Ongelukkig is externe faktore soos krag onderbreukings buite ons beheer, en dis ongelukkig iets wat alle instansies mee sukkel. Jy sal bly wees om te hoor dat ons wel 2 x generators op die perseël het wat hopenlik 'n verskil sal maak. Hoop ons kry die geleentheid om julle weer te sien en ons goeie produk en diens uitebeeld.

Brooklyn Manor
Vic F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vic F

Ek het baie meer verwag.

Kon vir seker skoner gewees het vir 'n 4 ster. Teleurgesteld in die mould in die stort. 4 gloeilampe uit. Waaier se voetstuk foutief. Al my besittings was rondgeskuif tydens die skoonmaak. The 1st rule of housekeeping is that you never move the guest's belongings. Twee keer hulp benodig en kon niemand vind op die terrein om te help. Geen kluis in kamer en dit is 'n 4 ster-vereiste. Selfs met 40% afslag was dit nie waarde vir geld.

Brooklyn Manor se terugvoer

Hi Zelda, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer om hierdie terugvoer te ontvang, want op die perseel was jy hoogs gelukkig met akkommodasie en baie dankbaar. Ons vra weereens omverskoning vir die items wat effens rondgeskuif was, die dames probeer maar altyd die kamers netjies hou en hulle bedoeling was goed. Jy sal bly wees om te hoor dat daar menigde verbeteringe aan die kamers aangebring was in die laaste ruk, dus hoop ons jou weer te sien. Dankie.

Brooklyn Manor
Mariét S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariét S

Voel of mens by die huis is.

Voel of mens by die huis is, kos was ook baie lekker. Net ek en my baba was daar en dit het baie goed gewerk met 'n klein baba.

Brooklyn Manor se terugvoer

Good day Mariét, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Waldo K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo K

Die ligging is reg en diens vriendelik.

Ek was in PTA vir 'n wedloop by Phobians en het lekker gebly. Ek het die ontbyt gemis, maar kans gekry om na die wedloop nog vinnig te stort voordat ek uitgeboek het.

Vanaf
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5c4c8ac779009ab5cef94a9431fcb3382a3b7891b4a28625e2724c69df0075f6c37f49cd7b6362241957c5c768cdd53f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 323 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763659 28.245769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang