Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Manor

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Henriette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantastiese kamers, uitstekende klientediens. Ons het heerlik gebly! Heerlike groot kamers en fantastiese atmosfeer. Die kamer is mooi skoon en netjies. Hulle het spesiaal vir ons warmkomberse en die verwarmers aangesit voordat ons teruggekom het vir die aand, wat baie waardeer is. Dit wys dat hulle ekstra moeite doen vir hulle kliente. Memory het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit was 'n puik ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastiese ligging, puik verblyf! Baie dankie weereens vir puik diens en verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pragtige huis, lekker oor gebly. Pragtige Brooklyn huis. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasiese verblyf! Rustige, mooi tuin met lieflike swembad! Fantastiese verblyf en lieflike area! Baie dankie vir die gasvryheid, dit word regtig waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag
5.0
Apr 2024

Rustige oornag. Baie mooi goed ingerigte huis. Heerlik geslaap. Vriendelik ontvang en afgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig. Rustig. Veilig. Pragtig ou huis. Ruim kamer. Vriendelik ontvang. Was goed genoeg vir wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita R
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Netjies, skoon en baie vriendelike staf. Kort ontbyt by die prys ingesluit. Rustige atmosfeer en fantasties geleë. Kamer was groot en alles wat nodig was, was beskikbaar. Diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ina D
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Hoogs aan te bevele. Dit was 'n heerlike verblyf in 'n rustige, netjiese boomryke omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Brooklyn Manor
Good day Ina, thank you so much for this amazing feedback. We are truly grateful. We hope to see you back soon.

Angie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

A pleasant stay in a nice area. We enjoyed our stay. The staff were all very friendly and went out of their way to make us feel comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Goed maar kan verbeter! Het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie. Glad nie dieselfde kamer as op foto. Netjies maar kan nog beter! Gastehuis is netjies en veilig. Ontvangs was baie goed en vriendelik. Kamer net baie koud en geen ekstra komberse. Daar is elektriese komberse maar werk nie. Buiteligte skerp en gordyne baie dun. Ontbyt gekanselleer want dame kon nie verstaan en kon net bacon en eiers kies. Geen koffie by ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5c4c8ac779009ab5cef94a9431fcb3382a3b7891b4a28625e2724c69df0075f6c37f49cd7b6362241957c5c768cdd53f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 323 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763659 28.245769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang