Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brooklyn Manor wat in 1927 gebou is, is 'n pragtig gerestoureerde herehuis in die hartjie van die voorstad van Brooklyn wat bekend is vir sy boomryke paaie.

Hierdie elegante gastehuis het ruim stylvolle slaapkamers wat almal en suite het en die meeste loop uit op die besonderse binnehof met sy groot swembad.

Die atmosfeer by Brooklyn Manor is een van rustige sofistikasie en tydlose sjarme. Uitstekende diens met aandag aan detail verseker 'n ontspanne en bederf verblyf. Geriewe sluit WiFi, DStv, yskassies, gastesitkamer en eetkamer in. Ontbyt word dikwels op die buite-swembadterras bedien met middagetes en aandetes op versoek wat vooraf gereël word.

Brooklyn Manor is naby Brooklyn Mall, bioskope, restaurante en Hatfield met sy lewendige naglewe, Universiteit van Pretoria en die Loftus Sportstadion geleë.

Voldoende en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henriette D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese kamers, uitstekende klientediens. Ons het heerlik gebly! Heerlike groot kamers en fantastiese atmosfeer. Die kamer is mooi skoon en netjie...
Sien meer
Jul 2024
Liesl B
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese ligging, puik verblyf! Baie dankie weereens vir puik diens en verblyf!
Jun 2024
Maryke L
Saam met vriende
5.0
Pragtige huis, lekker oor gebly. Pragtige Brooklyn huis. Kamer was skoon en netjies.
Mei 2024
Liesl B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasiese verblyf! Rustige, mooi tuin met lieflike swembad! Fantastiese verblyf en lieflike area! Baie dankie vir die gasvryheid, dit word regtig waa...
Sien meer
Mei 2024
Tanya S
5.0
Rustige oornag. Baie mooi goed ingerigte huis. Heerlik geslaap. Vriendelik ontvang en afgesien.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5c4c8ac779009ab5cef94a9431fcb3382a3b7891b4a28625e2724c69df0075f6c37f49cd7b6362241957c5c768cdd53f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 323 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763659 28.245769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang