Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Place Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Gastehuis met baie atmosfeer. Die gastehuis is ideaal geleë naby die universiteit en Loftus. 'n Baie besondere gastehuis met baie atmosfeer. 'n Pluspunt was die genoegsame parkering vir die gaste. Ons kamer was ruim met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Clean and comfortable room. We had a lovely stay in the Windsor room. We had a friendly reception and the room was clean and comfortable. Breakfast was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Elegante, gemaklike verblyf. Die gastehuis is pragtig met elegante dekor. Ons is hartlik verwelkom en selfs laaste minuut versoeke is met 'n glimlag positief hanteer. Lekker ontbyt in die tuin. Alles was mooi, netjies en gemaklik en beslis waarde vir geld. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena T
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Definitely a place to return to. Thank you. We had a wonderful time. The hosts were very hospitable and helpful. We had a lovely room as well, and the breakfast was delicious! Will recommend the accommodation to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker, goeie diens, goeie fasiliteite, veilige parkering en mooi omgewing. Die lugreëlingseenheid in die kamer werk, maar maak 'n baie steurende geraas. Dit moet waarskynlik vervang of gediens word. Andersins was alles baie goed en die verblyf baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
1 nag
4.0
Jun 2024

Lekker geslaap. Ja dankie, net een klagte. Die bottel sherry in die kamer is vol miere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine +
1 nag Saam met vriende
3.4
Apr 2024

Die bediening deur die dame Evelyn was uit die boonste rakke. Ons bespreking vir die laaste 2 kamers was nie aangeteken toe ons daar kom nie. Die eienaar was vreeslik onbehulpsaam en webtuiste sê dat van hulle kant af was alles met gastehuis bevestig. Mnr. van Heerden verwag toe die cleaner moet kopieë maak van al ons ID's wat ons baie ontstel het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan (ij) G
1 nag
4.8
Jun 2023

Pragtige gastehuis. Uitstekende ligging. Vriendelike ontvangs en luukse verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie S
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Aangenaam en netjies. Het aan ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brent B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Rustig tot die morê. 'n Rustige en veilige omgewing in 'n outydse herehuis. Die huis het maar sy kraakgeluide soos die oggendgaste wakker word en op die houtvloere rondbeweeg. Die sonkragbyvoeging is fantasties en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenziestraat 50, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6126c3f088dae9898edc806af5f74c1fe5a110760f3434ce74bef53373a42c07dd1cc824b16a003431f83cab83821ac526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 50 Mackenzie Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762629 28.231996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang