Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Place Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Brooklyn Place Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Arina J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J

'n Gastehuis met baie atmosfeer.

Die gastehuis is ideaal geleë naby die universiteit en Loftus. 'n Baie besondere gastehuis met baie atmosfeer. 'n Pluspunt was die genoegsame parkering vir die gaste. Ons kamer was ruim met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was baie aangenaam.

Ingrid P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P

Clean and comfortable room.

We had a lovely stay in the Windsor room. We had a friendly reception and the room was clean and comfortable. Breakfast was very good.

Igna D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Elegante, gemaklike verblyf.

Die gastehuis is pragtig met elegante dekor. Ons is hartlik verwelkom en selfs laaste minuut versoeke is met 'n glimlag positief hanteer. Lekker ontbyt in die tuin. Alles was mooi, netjies en gemaklik en beslis waarde vir geld. Ons sal beslis weer kom kuier!

Dirk J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Alles perfek - vol punte - lekker rustig - kwaliteit bestemming.

Yes, perfek, rustig en kos was lekker.

Helena T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T

Definitely a place to return to. Thank you.

We had a wonderful time. The hosts were very hospitable and helpful. We had a lovely room as well, and the breakfast was delicious! Will recommend the accommodation to everyone!

Hein R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein R

Baie lekker, goeie diens, goeie fasiliteite, veilige parkering en mooi omgewing.

Die lugreëlingseenheid in die kamer werk, maar maak 'n baie steurende geraas. Dit moet waarskynlik vervang of gediens word. Andersins was alles baie goed en die verblyf baie lekker.

Michelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Lekker geslaap.

Ja dankie, net een klagte. Die bottel sherry in die kamer is vol miere.

Madeleine + - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine +

Die bediening deur die dame Evelyn was uit die boonste rakke.

Ons bespreking vir die laaste 2 kamers was nie aangeteken toe ons daar kom nie. Die eienaar was vreeslik onbehulpsaam en webtuiste sê dat van hulle kant af was alles met gastehuis bevestig. Mnr. van Heerden verwag toe die cleaner moet kopieë maak van al ons ID's wat ons baie ontstel het.

Johan (ij) G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan (ij) G

Pragtige gastehuis.

Uitstekende ligging. Vriendelike ontvangs en luukse verblyf.

Hannelie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie S

Aangenaam en netjies.

Het aan ons verwagtinge voldoen.

Brent B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brent B

Rustig tot die morê.

'n Rustige en veilige omgewing in 'n outydse herehuis. Die huis het maar sy kraakgeluide soos die oggendgaste wakker word en op die houtvloere rondbeweeg. Die sonkragbyvoeging is fantasties en gerieflik.

Danielle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Baie gerieflik.

Vreeslik aangenaam. Heerlike aandete en ontbyt. Ruim kamer, goed geslaap. Veilige parkering. Baie dankie. Sal beslis weer van julle gebruik maak wanneer ek in Pretoria is.

Marie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R

Vrede vir jou siel.

Aandag aan detail val op. Puik, vriendelike diens. Keurige ontbyt. Stylvol gemeubileer. 'n Oase in die stad. Uiters behulpsame eienaar.

Evonne N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evonne N

Heerlik gebly in stil buurt. Evelyn se ontbyttafel het ons soos konings laat voel, baie dankie.

Brooklyn Place is ideaal vir ons gewees met oog op sport by Affies Hoërskool. Goeie en professionele diens en veiligheid tops. Sal jammer wees as die stilte by gastehuis deur 'n generator versteur moet word weens Eskom se loadshedding. Ons verblyf van korte duur weens kinders se sport, maar daai swembad en stoep sou 'n heerlike kuierplek wees indien ons langer kon bly. Pretoria se weer was soos in die Boland!

Lizelle K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Hartlike, gasvry, gemaklik, en ’n mooi omgewing.

Ideaal vir besigheid in Brooklyn of selfs 'n romantiese wegbreek.

Brooklyn Place Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lizelle. Hoop om julle gou weer te sien.

Brooklyn Place Guesthouse
Michiel V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V

Very safe. Helpful and friendly staff.

Very professional place. Highly recommended.

Brooklyn Place Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words! See you soon again.

Brooklyn Place Guesthouse
Juli K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli K

Gemaklik en stylvol.

Pragtige gastehuis met lieflike tuin en hartlike verwelkoming. Persoonlike diens wat gaste se privaatheid eerbiedig.

Brooklyn Place Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u mooi woorde! Sien u weer!

Brooklyn Place Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenziestraat 50, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6126c3f088dae9898edc806af5f74c1fe5a110760f3434ce74bef53373a42c07dd1cc824b16a003431f83cab83821ac526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 50 Mackenzie Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762629 28.231996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang