Brooklyn Place Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackenziestraat 50, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Brooklyn Place Guesthouse is in Brooklyn geleë en is 'n lieflike gastehuis wat gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers bied.
Die kamers is versier in 'n ouwêreldse Engelse tema en is ingerig met koninggrootte-, koningingrootte- of driekwartbeddens, en het baddens en storte, of storte net in die en suite-badkamers. Gerieflikheidshalwe word badjassen voorsien en haardroërs is op versoek beskikbaar.
Elkeen van die lugversorgde kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items, asook 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar in die kamers. 'n Klein yskas is in sommige van die kamers beskikbaar. Neem asseblief kennis dat dele van die huis via trappe bereik word.
'n Volledige Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit, en middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die gastehuis bied ook geriewe vir klein funksies, troues en partytjies, asook 'n konferensielokaal vir tot 25 mense.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het of op die terras wat oor die swembad en tuin uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar.
Brooklyn Place Guesthouse is 900 m vanaf die Universiteit van Pretoria, 1 km vanaf Brooklyn Mall, 2 km vanaf Loftus Versfeld Stadion, binne 5 km vanaf verskeie hospitale en die Menlyn Park Winkelsentrum.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mackenziestraat 50, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Place Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brooklyn Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackenziestraat 50, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang