Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mark V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantastic! Fantastic accommodation. Rooms are amazing. Very safe gated neighbourhood. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Brooklyn Suite
Thank you, Mark! It was a pleasure to host you and your beautiful family!

Hardu P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netjies en modern, naby aan winkelsentrums. Baie goeie ligging, naby aan Brooklyn Mall. Kamer was baie netjies en modern met die nodige geriewe vir 'n aand of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome! Stay was awesome, beautiful, neat, clean and very safe. Will definitely use Wille and Sonja again if we're in the Pretoria area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Brooklyn Suite
Thank you, Craig! Looking forward to your next stay.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly en is rustig en sal weer daar gaan bly. Baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, rustige area in 'n besige stad . Akkommodasie was uitstekend. Ligging baie sentraal in 'n baie rustige en veilige woonbuurt. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheny V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike gemaklike tyd. Plek is baie veilig en netjies en jy voel net welkom as jy daar instap. Ons het dit geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Brooklyn Suite was alles wat ons verwag het. Die ligging van die gastehuis was perfek omdat ons na 'n musiekblyspele by die Afri-Forum teater gegaan het en dit is baie naby aan die teater gewees. Die kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het, dit was skoon en netjies en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Die verblyf is in 'n veilige en stil area. Ons het nie besef dat die akkommodasie deel was van die eienaar se huis nie, maar dit het ons geensins gepla nie, want dit is eintlik heeltemal apart op die boonste vlak van die huis. Die kamers is baie modern en gerieflik met alles wat mens nodig het. Dit is toegerus met 'n baie oulike kombuisie en 'n gerieflike sitbank. Die klein balkonnetjie kyk uit oor die pragtige tuin en die mooi natuurskoon in die omgewing. Die ligging is ook baie gerieflik naby die universiteit. Verseker kwaliteit verblyf teen 'n baie bekostigbare prys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies, ruim. Baie skoon, netjies en ruim. Goeie kwaliteit beddegoed. Sal die plek beslis weer gebruik! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Brilliant. Excellent facilities, great hosts. We will stay there when we come to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ed10759c4a93817233d2832453a60742d4691f51fcb3d2e8852923e4a54e477f2b6d1df15ad91112cf61673446d671e0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 279 Olivier Street Brooklyn 0075 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.771577720715 28.241664555677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang