Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Suite

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Brooklyn Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cheny V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheny V

Heerlike gemaklike tyd.

Plek is baie veilig en netjies en jy voel net welkom as jy daar instap. Ons het dit geniet om daar te bly.

Charlotte P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Brooklyn Suite was alles wat ons verwag het.

Die ligging van die gastehuis was perfek omdat ons na 'n musiekblyspele by die Afri-Forum teater gegaan het en dit is baie naby aan die teater gewees. Die kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het, dit was skoon en netjies en ons het lekker gebly.

Elmari V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Die verblyf is in 'n veilige en stil area. Ons het nie besef dat die akkommodasie deel was van die eienaar se huis nie, maar dit het ons geensins gepla nie, want dit is eintlik heeltemal apart op die boonste vlak van die huis. Die kamers is baie modern en gerieflik met alles wat mens nodig het. Dit is toegerus met 'n baie oulike kombuisie en 'n gerieflike sitbank. Die klein balkonnetjie kyk uit oor die pragtige tuin en die mooi natuurskoon in die omgewing. Die ligging is ook baie gerieflik naby die universiteit. Verseker kwaliteit verblyf teen 'n baie bekostigbare prys!

Esta C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta C

Skoon, netjies, ruim.

Baie skoon, netjies en ruim. Goeie kwaliteit beddegoed. Sal die plek beslis weer gebruik! Dankie.

Lieb D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb D

Netjies, skoon, veilig, geen beurtkrag.

Baie lekker gebly, netjies, skoon, veilig.

Niekie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V

Sal beslis weer daar oorbly. Baie netjies en veilig.

Vriendelike ontvangs gehad deur Sonja. Alles was presies soos verwag.

George K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

Vriendelike diens, pragtige kamers en skoon, netjies, baie veilige area.

Ek kan hierdie area en verblyf aanbeveel vir enige persoon. Ek en my vrou was baie tevrede en het die verblyf baie aangenaam gevind.

Johannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Exactly as advertised.

Great location and very affordable.

Marinda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Ons het heerlik gebly, vriendelike gasvrou en gasheer, baie netjiese plek, was naby aan ambassades.

Baie netjiese woonstel, goed ingerig, naby aan ambassades. Baie dankie vir die vriendelike diens, sal definitief weer hier bly.

Kobus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Baie rustig en aangenaam.

Lekker geslaap. Was net vir oornag doeleindes.

Jeanne E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne E

Skoon, gerieflike en sentrale verblyf.

Sonja was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly, dankie.

Hanlie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie K

Uitstekend!

Kamers pragtig en goed ingerig!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ed10759c4a93817233d2832453a60742d4691f51fcb3d2e8852923e4a54e477f2b6d1df15ad91112cf61673446d671e0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 279 Olivier Street Brooklyn 0075 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.771577720715 28.241664555677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang