Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Suite

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklyn Suite bied oornagverblyf in 'n veilige kompleks naby die Universiteit van Pretoria en die meeste ambassades. Verblyf word op die eerste verdieping van die eienaar se huis gebied, maar dit is heeltemal privaat.

Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié gemeenskaplike area het ook 'n sitarea met 'n TV.

Die East Room het 'n koningingrootte-bed en die West Room het 'n koninggrootte-bed. Albei kamers het lugversorging en en suite-badkamers met storte. Die West Room het ook sy eie koffiestasie en yskassie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cheny V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gemaklike tyd. Plek is baie veilig en netjies en jy voel net welkom as jy daar instap. Ons het dit geniet om daar te bly.
Jun 2024
Charlotte P
Saam met lewensmaat
5.0
Brooklyn Suite was alles wat ons verwag het. Die ligging van die gastehuis was perfek omdat ons na 'n musiekblyspele by die Afri-Forum teater gegaan h...
Sien meer
Mei 2024
Elmari V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Die verblyf is in 'n veilige en stil area. Ons het nie besef dat die akkommodasie deel was van die...
Sien meer
Apr 2024
Esta C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, ruim. Baie skoon, netjies en ruim. Goeie kwaliteit beddegoed. Sal die plek beslis weer gebruik! Dankie.
Feb 2024
Niekie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oorbly. Baie netjies en veilig. Vriendelike ontvangs gehad deur Sonja. Alles was presies soos verwag.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ed10759c4a93817233d2832453a60742d4691f51fcb3d2e8852923e4a54e477f2b6d1df15ad91112cf61673446d671e0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 279 Olivier Street Brooklyn 0075 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.771577720715 28.241664555677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang