Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn's Crown Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elzahn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Erma was daar om ons te ontvang en het ons ook na 'n baie lekker eetplek verwys. Die kamer is baie goed ingerig en niks het kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sian D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautiful place. Very comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Hospitality given with a loving heart. The owner is a remarkable lady. She went beyond the call of duty to make us feel at home. I will go back any day. We had a great dip in the pool too. Will always remember her hospitality. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erma
Brooklyn's Crown Apartments
Thanks Helena for the kind words. Always good to hear guests enjoyed their stay! Looking forward to welcoming you back.

Evelyn K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en gerieflik. Erma was baie akkommodeerend en het ons baie tuis laat voel. Ons het letterlik net die aand oorgeslaap en dit was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erma
Brooklyn's Crown Apartments
Dankie, Evelyn, vir die positiewe terugvoer. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en te kon ontvang. Sien jou graag weer!

Glynnis L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Goeie omgewing. Veiligheidsmaatreëls kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Erma
Brooklyn's Crown Apartments
Beste Glynnis, Ek verwys na jou opmerking oor die veiligheid en is trots daarop dat sekuriteit en veiligheid nog altyd 'n hoë prioriteit was en uitstekend was - daar was in meer as 'n dekade nog nooit 'n veiligheidsinsident waarmee ons gaste gekonfronteer was nie. Ek noem graag: vanaf die oomblik wat enige gaste by die hek aankom, totdat hulle vertrek is daar volle beskerming en 'motion sensor kameras' met klank en ligte (solar wat altyd aan is), gevorderde kameras, alarms, ingeslote ruimtes met staalhekke, bewegings sensors ens. Brooklyn's Crown is op 'n pragtige boomryke groot erf van 2550 vk m geleë, met top sekuriteit. Spesiaal net vir julle gerief het die generator die aand tot 23:00 uur aangebly, ons respekteer die omgewing en 'tranquility' om normaalweg nie later as 22:00 aan te bly nie! Soms kan gastehuise alles bied, maar sal dit waardeer as gaste eerder tydens hulle verblyf versoeke of navrae rig.

Karen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig, gemaklik, rustig en naby alles wat ons nodig het. Dis ons tweede verblyf hier. Soos die eerste keer was dit heerlik. Erma het voorwaar die spreekwoordelike ekstra myl geloop om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak na 'n skouervervangingsoperasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erma
Brooklyn's Crown Apartments
Dankie Karen, 'n plesier en altyd lekker om julle te ontvang. Hoop jy sterk gou aan na die operasie.

Boeta G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker! Gasvry, rustig, netjies, baie spasie! Alles wat jy nodig het! En so mooi! Geleë in lieflike stil area wat binne vinnige bereik is van meeste groot attraksies en besienswaardighede; in ons geval, Loftus! En hul beddens het die lekkerste matrasse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Broodnodig. Ek moes 'n plek naby die skole kry. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Hartelike ontvangs, behulpsaam en vriendelik. Veilige parkering. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erma
Brooklyn's Crown Apartments
Dankie Annemie, vir die goeie terugvoering. Bly dat julle 'n aangename tyd by Brooklyn's Crown gehad het. Ons verwelkom julle graag weer hier.

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie netjies en professioneel. Uitstekende, professionele ontvangs! Baie netjiese slaapeenheid met alles wat jy nodig het vir oornag. Het generator. Pragtige tuinhoekie by jou eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erma
Brooklyn's Crown Apartments
Dankie Ben vir die goeie terugvoer. Altyd bly as gaste dit geniet. Ontvang julle graag weer hier by Brooklyn's Crown. Vriendelike groete Erma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 63, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce4ecea9c20fd380d597dfa47cc0cd13cff2e1b7abc6b1d396760154e55287184e5c02ea6e37dd92fd7bae12c78f724d0584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 63 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762166841038 28.233114853497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang