Brooklyn's Crown Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elzahn B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sian D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
Helena T - Mrt 2024
Algehele gradering
Hospitality given with a loving heart.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Thanks Helena for the kind words.
Always good to hear guests enjoyed their stay! Looking forward to welcoming you back.
Evelyn K - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Dankie, Evelyn, vir die positiewe terugvoer.
Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en te kon ontvang.
Sien jou graag weer!
Glynnis L - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie omgewing.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Beste Glynnis,
Ek verwys na jou opmerking oor die veiligheid en is trots daarop dat sekuriteit en veiligheid nog altyd 'n hoë prioriteit was en uitstekend was - daar was in meer as 'n dekade nog nooit 'n veiligheidsinsident waarmee ons gaste gekonfronteer was nie.
Ek noem graag: vanaf die oomblik wat enige gaste by die hek aankom, totdat hulle vertrek is daar volle beskerming en 'motion sensor kameras' met klank en ligte (solar wat altyd aan is), gevorderde kameras, alarms, ingeslote ruimtes met staalhekke, bewegings sensors ens. Brooklyn's Crown is op 'n pragtige boomryke groot erf van 2550 vk m geleë, met top sekuriteit.
Spesiaal net vir julle gerief het die generator die aand tot 23:00 uur aangebly, ons respekteer die omgewing en 'tranquility' om normaalweg nie later as 22:00 aan te bly nie! Soms kan gastehuise alles bied, maar sal dit waardeer as gaste eerder tydens hulle verblyf versoeke of navrae rig.
Karen O - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik, rustig en naby alles wat ons nodig het.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Dankie Karen, 'n plesier en altyd lekker om julle te ontvang. Hoop jy sterk gou aan na die operasie.
Boeta G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker! Gasvry, rustig, netjies, baie spasie!
Katrien H - Mei 2023
Algehele gradering
Broodnodig.
Annemie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Hartelike ontvangs, behulpsaam en vriendelik.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Dankie Annemie, vir die goeie terugvoering. Bly dat julle 'n aangename tyd by Brooklyn's Crown gehad het. Ons verwelkom julle graag weer hier.
Ben E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en professioneel.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Dankie Ben vir die goeie terugvoer. Altyd bly as gaste dit geniet.
Ontvang julle graag weer hier by Brooklyn's Crown.
Vriendelike groete
Erma
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
David R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon, netjiese kamer. Goed toegerus. Erma, baie dankie vir jou gasvryheid. Sal beslis weer daar oornag!
Anton M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en veilig en sentraal geleë.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Dankie Anton
Julle was baie aangename gaste en ek is bly die gerieflike ligging kon goed inpas by julle gesin se besige progrm.
Suen uit om julle weer hier te ontvang!
Anthony B - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome place and awesome people.
Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer
Dankie Anthony, julle was awesome gaste. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Joanie P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker!
Angelique V - Feb 2021
Algehele gradering
Happiness. Thanks.
Ezette M - Mrt 2020
Algehele gradering
Die stilte om ons alhoewel dit in die stad is, was wonderlik.
Ilouise D - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik verfrissend!
John M - Feb 2020
Algehele gradering
'n Werklike plesier om hier te bly! Uitstekende ligging en diens met mooi ruim kamers.
Hannelie P - Feb 2020
Algehele gradering
Karaktervolle gastehuis.
Esmare W - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in gegoede buurt van Pretoria.
Lees meerAmanda B - Des 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Elritia L - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 63, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang