Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn's Crown Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Brooklyn's Crown Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elzahn B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahn B

Baie lekker.

Erma was daar om ons te ontvang en het ons ook na 'n baie lekker eetplek verwys. Die kamer is baie goed ingerig en niks het kortgekom nie.

Sian D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian D

Beautiful place.

Very comfortable rooms.

Helena T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

Hospitality given with a loving heart.

The owner is a remarkable lady. She went beyond the call of duty to make us feel at home. I will go back any day. We had a great dip in the pool too. Will always remember her hospitality. Thank you.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Thanks Helena for the kind words.
Always good to hear guests enjoyed their stay! Looking forward to welcoming you back.

Brooklyn's Crown Apartments
Evelyn K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K

Gemaklik en gerieflik.

Erma was baie akkommodeerend en het ons baie tuis laat voel. Ons het letterlik net die aand oorgeslaap en dit was baie gerieflik.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Dankie, Evelyn, vir die positiewe terugvoer.
Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en te kon ontvang.
Sien jou graag weer!

Brooklyn's Crown Apartments
Glynnis L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Glynnis L

Goeie omgewing.

Veiligheidsmaatreëls kort aandag.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Beste Glynnis,
Ek verwys na jou opmerking oor die veiligheid en is trots daarop dat sekuriteit en veiligheid nog altyd 'n hoë prioriteit was en uitstekend was - daar was in meer as 'n dekade nog nooit 'n veiligheidsinsident waarmee ons gaste gekonfronteer was nie.

Ek noem graag: vanaf die oomblik wat enige gaste by die hek aankom, totdat hulle vertrek is daar volle beskerming en 'motion sensor kameras' met klank en ligte (solar wat altyd aan is), gevorderde kameras, alarms, ingeslote ruimtes met staalhekke, bewegings sensors ens. Brooklyn's Crown is op 'n pragtige boomryke groot erf van 2550 vk m geleë, met top sekuriteit.
Spesiaal net vir julle gerief het die generator die aand tot 23:00 uur aangebly, ons respekteer die omgewing en 'tranquility' om normaalweg nie later as 22:00 aan te bly nie! Soms kan gastehuise alles bied, maar sal dit waardeer as gaste eerder tydens hulle verblyf versoeke of navrae rig.

Brooklyn's Crown Apartments
Karen O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Pragtig, gemaklik, rustig en naby alles wat ons nodig het.

Dis ons tweede verblyf hier. Soos die eerste keer was dit heerlik. Erma het voorwaar die spreekwoordelike ekstra myl geloop om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak na 'n skouervervangingsoperasie.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Dankie Karen, 'n plesier en altyd lekker om julle te ontvang. Hoop jy sterk gou aan na die operasie.

Brooklyn's Crown Apartments
Boeta G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta G

Baie lekker! Gasvry, rustig, netjies, baie spasie!

Alles wat jy nodig het! En so mooi! Geleë in lieflike stil area wat binne vinnige bereik is van meeste groot attraksies en besienswaardighede; in ons geval, Loftus! En hul beddens het die lekkerste matrasse!

Katrien H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien H

Broodnodig.

Ek moes 'n plek naby die skole kry. Perfek.

Annemie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H

Hartelike ontvangs, behulpsaam en vriendelik.

Veilige parkering. Sentraal geleë.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Dankie Annemie, vir die goeie terugvoering. Bly dat julle 'n aangename tyd by Brooklyn's Crown gehad het. Ons verwelkom julle graag weer hier.

Brooklyn's Crown Apartments
Ben E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E

Baie netjies en professioneel.

Uitstekende, professionele ontvangs! Baie netjiese slaapeenheid met alles wat jy nodig het vir oornag. Het generator. Pragtige tuinhoekie by jou eenheid.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Dankie Ben vir die goeie terugvoer. Altyd bly as gaste dit geniet.
Ontvang julle graag weer hier by Brooklyn's Crown.
Vriendelike groete
Erma

Brooklyn's Crown Apartments
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
David R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Pragtige, skoon, netjiese kamer. Goed toegerus. Erma, baie dankie vir jou gasvryheid. Sal beslis weer daar oornag!

Gastehuis is goed geleë, naby aan Mall, tog baie stil en rustig.

Anton M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Baie gerieflik, netjies en veilig en sentraal geleë.

Baie lekker, rustige plek om te bly as jy sentraal in Pretoria moet wees.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Dankie Anton
Julle was baie aangename gaste en ek is bly die gerieflike ligging kon goed inpas by julle gesin se besige progrm.
Suen uit om julle weer hier te ontvang!

Brooklyn's Crown Apartments
Anthony B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Awesome place and awesome people.

Will recommend it to anyone.

Brooklyn's Crown Apartments se terugvoer

Dankie Anthony, julle was awesome gaste. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Brooklyn's Crown Apartments
Joanie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P

Lekker!

Baie lekker, sal weer daar bly.

Angelique V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

Happiness. Thanks.

Pleasant stay overall, satisfied, thanks.

Ezette M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette M

Die stilte om ons alhoewel dit in die stad is, was wonderlik.

Baie dankie vir die geleentheid.

Ilouise D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilouise D

Heerlik verfrissend!

Pragtige tuin en koel, veilige atmosfeer in die stad.

John M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

'n Werklike plesier om hier te bly! Uitstekende ligging en diens met mooi ruim kamers.

My verblyf by Brooklyn's Crown was kort maar verfrissend en heerlik! Die tuin en onthaalareas is pragtig, en die ruim kamers bied baie. Definitief 'n voorkeurplek in Pretoria om te bly.

Hannelie P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Karaktervolle gastehuis.

Ons het heerlik oornag, Erma is 'n wonderlike gasvrou, baie dankie!

Esmare W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare W

Baie lekker verblyf in gegoede buurt van Pretoria.

Brooklyn's Crown Apartments bied goeie verblyf in die rustige woonbuurt van Brooklyn, Pretoria. Die pragtige ou huis is in verskeie eenhede omskep wat almal eintlik heel privaat is. Daar is 'n lekker groot swembad en 'n heerlike onderdak stoep met 'n braai en lekker baie sitplek. Die eenhede word beskryf as "self-catering", maar die kombuisgeriewe is skraps. Party eenhede is beter toegerus as ander, so as kombuisgeriewe vir jou belangrik is, kontak eerder die eienaar om seker te maak. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis, maar dit was nooit vir ons baie duidelik of ons dit kon gebruik nie. Noudat ons verstaan hoe dit daar lyk, sal ons beslis weer daar gaan bly.

Amanda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs, mooi, netjiese en gerieflike eenhede. Ons het 'n baie warm naweek getref, lugreëling of waaiers sou verblyf aangenamer kon maak.

Elritia L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elritia L

Aangenaam en gerieflik.

Vir die prys wat 'n mens betaal sou ek graag wou sien dat ten minste ontbyt ingesluit is. Andersins alles in orde, skoon, netjies en vriendelike diens. Ideale ligging!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 63, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce4ecea9c20fd380d597dfa47cc0cd13cff2e1b7abc6b1d396760154e55287184e5c02ea6e37dd92fd7bae12c78f724d0584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 63 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762166841038 28.233114853497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang