Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooks Cottage Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maré F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfek. Die beste wat ons nog die jaar (2024) in gebly het. Dis die klein dingetjies wat saak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Briljante gastehuis! Brooks Cottage was 'n heerlike verrassing! Ons is vriendelik deur Norma en Chris ontvang en is op die hande gedra soos langverlore familie. Pragtige groot kamer met alles wat nodig was en 'n lieflike tuin. Die ontbyt was uitstekend. Dit is egter hoe Norma en Chris ons so tuis laat voel wat uitgestaan het. Ons het so lekker gebly dat ons eintlik nie wou vertrek nie. Vyf sterre is heeltemal te min!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher Mark
Brooks Cottage Guest House
Johan Dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Heleen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Awesome, friendly, very clean and great location. Chris and Norma is just the best hosts. Awesome stay, great room, very clean, very friendly and really great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker. Stil en rustig. Badkamer en kamer is ruim. Gebied was baie stil gewees. Eienaars was net so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher Mark
Brooks Cottage Guest House
Baie dankie Coenraad.

Mia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly, kamers is baie netjies en skoon. Dankie vir die puik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loureeze O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Verreweg die beste verblyf in Pretoria. Heerlike verblyf in 'n pragtige gastehuis met die vriendelikste eienaars. Dit het gevoel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher
Mark

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 294
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksstraat 283, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMWUwNjI3LWZmYWYtNDI5OS05MTVkLTZjNGVkZGUyNWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 294 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 283 Brooks Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 11:00 -25.761560400051 28.244470300594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang