Brookshill
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Colette V - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is wanneer weg van huis.
Jeremy D - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en waarde vir geld.
Sally G - Feb 2023
Algehele gradering
The nicest self-catering unit I have ever stayed in.
Sias L - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, baie netjies met alles wat mens benodig en ekstra.
Phil M - Okt 2022
Algehele gradering
A wonderful nights sleep!
Roy D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Susan T - Jan 2021
Algehele gradering
It was everything we could have hoped for and more.
Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Wilmien V - Des 2020
Algehele gradering
Baie veilig, hulpvaardige en vriendelike gasvrou .
Ronel M - Nov 2020
Algehele gradering
Naweek geniet, plek is netjies.
Riaan V - Nov 2020
Algehele gradering
Veilig, privaat, basies en goed geleë.
Brookshill se terugvoer
Hello Riaan, so jammer oor die ontbyt. Dit is 'n opsie wat ons bied teen 'n ekstra koste van R 60.00 per persoon.
Jul is wel welkom om in die vervolg daarop te kliek en dan sal ons daarvoor voorsiening maak. Groete, Charmaine.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitziastraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang