Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown's Cabin and Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 310 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Inge O
1 nag
5.0
Des 2024

Relaxing. Excellent stay, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly en veilig gewees. Was baie netjies en het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful stay! We had a lovely stay! Thank you for the excellent service. Would highly recommend this to anyone. We attended a wedding at the Nut Farm and the drive was very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
Much appreciated, Sune!

Dané D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, skoon, heerlik, vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en die akkommodasie was silwer skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
Oh my word - thank you so much!

Tanya J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by Brown's Cabin & Cottages. Die plekkie was mooi, skoon en netjies. Dis pragtig gemeubileerd en die dekor is baie mooi! Mense is gasvry en vriendelik! Ons sal beslis teruggaan soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
Thank you so much!

Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig en rustig. Die uitsig van ons kamer was asemrowend en die cabin het alles wat jy kan benodig vir 'n naweek weg. Die mense en gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
We so appreciate that fantastic review!

Stewart B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustic but elegant. Silence is golden. Die natuur om mens is ongelooflik. Dis baie stil en al wat mens kan hoor, is die voeltjies wat fluit en paddas wat brul. Ek was verbaas oor hoe min vlieë en muskiete daar was, veral met al die perde stalle om mens. Fantastiese wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
Thank you very much!

Jade B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

10/10 would recommend. Beautiful unit, clean, safe and perfectly managed. We had a fantastic stay at Brown's, so much thought and care is put into their units. We felt so comfortable and so safe, and the unit was absolutely stunning and so well equipped! I would recommend Brown's to anyone staying in the Hartebeespoort area! We truly had the best stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
What a wonderful review - thank you!

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful, quiet, beautiful views. Peaceful, quiet, beautiful views. Cottage was clean with all the necessities for self-catering. The special touches such as tea, coffee, sugar, water and a bag of ice (things you seem to forget).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Brown's Cabin and Cottages
Thank you, Rene. That is a wonderful review; we so appreciate it!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 310

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02dd3d46fe23e5eeae2406f6bbb7f7f8d417617558147d025d7c7b32e5fcf41d3dba4f9edde1c3ae6020dac8991ca6d72242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 310 5 1 5 Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21) Browns Cabin and Cottages 0232 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.7794163554 27.765048891306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang