Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown's Cabin and Cottages

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brown's Cabin and Cottages is op 'n pekanneutplaas in Skeerpoort in Noordwes, sowat 15 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Dié omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek en vir trougaste.

Verblyf word aangebied in selfsorg-eenhede met ononderbroke uitsigte op die Magaliesburg-bergreeks. Dit is ideaal vir gaste wat een van die vele troues wat by die gewilde venues in die omgewing gehou word, wil bywoon. Akkommodasie word aangebied in Brown’s Cabin, Brown’s Cottage, Aloe Suite, Browns Suite, De Wets Cottage en Pecan Cottage. Let wel dat die Aloe Suite en Browns Suite nie selfsorggeriewe het nie.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die omgewing, soos warmlugballonvaarte (5 km weg), wandelings saam met olifante, wildritte en perdry. Gaste kan restaurante, Van Gaalen se kaasplaas, Afrika-kunsvlytmarkies en kunsgalerye besoek. Die Cradle Health Spa is naby ons geleë en bied luukse spa-behandelings, spa-geriewe en verskeie mediese dienste aan. Brown's Cabin and Cottages is ongeveer 105 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ongeveer 36,4 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 314 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Talitha D
Saam met vriende
5.0
A nature lovers paradise. We stayed in De Wets Cottage and Pecan Cottage, perfect for 2 couples wanting to be separate but close to spe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Chasandra C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie vriendelike mense, plek is baie mooi, plek is ook geleë in 'n rustige area. Wonderlike verblyf gehad.
Des 2024
Leanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie gehalte verblyf. Die plekkie het 'n mooi ligging. Klomp bome en plante rondom. Dit voel soos in die middel van 'n bos. Baie mooi en netjiese hui...
Sien meer
Des 2024
Monya J
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely lekker! Very cozy! Ons was by Browns Cottage vir 'n troue. Dit was baie naby aan die trou venue en 'n pragtige plek om na die tyd te bly. S...
Sien meer
Des 2024
Inge O
5.0
Relaxing. Excellent stay, would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 314

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Brown's Cabin and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02dd3d46fe23e5eeae2406f6bbb7f7f8d417617558147d025d7c7b32e5fcf41d3dba4f9edde1c3ae6020dac8991ca6d72242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 2) 314 5 1 5 Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21) Browns Cabin and Cottages 0232 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.7794163554 27.765048891306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang