Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Browns Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, en ontbyt was heerlik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Oase na 'n lang dag se reis. Wonderlik. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Netjies, skoon, privaat en veilig. Heerlike ontbyt. Baie lekker gebly, Springbokkies was pragtig gewees wat rondom die blyplek geloop het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henrietta N
1 nag
4.6
Jul 2022

Beautiful, clean, excellent staff and breakfast. Loved the ground squirrels. Would definitely recommend. No generator, stand-alone room still has a neighbor in a room attached. This however does not detract from a value for money stay in a gorgeous garden and serene surroundings. Also, larger vehicles can park without difficulty. All in all a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronita F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Gerieflik, netjies, mooi. Browns is baie netjies en gasvry. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Verblyf van hoë standaard. Verblyf van hoë standaard tussen wingerde net buite Upington op Olifantshoekpad. Baie mooi tuine. Veilige parkering en baie netjiese kamers. Personeel baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thelma B
1 nag
4.4
Jun 2021

Ons moes 'n heel tydjie wag dat iemand die hek tot die perseel oopmaak. Personeel was nie oorvriendelik nie. Niemand het verduidelik hoe die kluis in die kamer werk nie. Geen kragopwekker tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Browns Manor
Goeie dag Thelma, Baie jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met ons diens nie. Ek vra onverskoning vir die hek, ons het tegniese probleme ondervind en dit is intussen hertstel. Ons sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer en dan verseker van ons uitstekende diens. Mooi dag. Groete, Browns Manor Bestuur

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Stunning. Heerlik. Baie mooi plekkie, baie skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennebe L
1 nag
5.0
Aug 2019

Onverwags en opreg verras met Browns Manor. Dit was bitter mooi, soos 'n oasis in die begin-punt van die dorp. Ons het nie verwag dat dit so mooi, groen, netjies en modern sal wees nie. Goeie oornagpunt na 'n lang reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Heerlike oornag! Groot skoon kamer, gemaklike bed met al die ekstras. Veilige parkering. Ons moes voor ontbyt ry maar hulle het vir ons ‘n heerlike ‘goodie bag’ gepak. Dankie vir die moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Browns Manor
Bly julle is tevrede, hopelik sien ons julle binnekort! Groete Stephen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14 Olifantshoekweg, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4Y2IxZTVlLTU4MGItNGJlZi05ZmZiLWFjYWQzN2YwYTZhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 N14 Olifantshoek Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.433713580873 21.306309700012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang