Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bruintoon Vakansiehuis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Cameron M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing and beautiful views. The host was amazing. Everything at the accommodation was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Dit was wonderlik. Sal dit weer doen. Kan vir mense aanbeveel. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Uitsig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nitzke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Baie gemaklik en mens voel dadelik tuis! Baie vriendelike mense, gemaklike blyplek, netjies en baie skoon. Alle benodigdhede is beskikbaar, sowel as soveel ekstras! BrownToes sien my definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia And Jochen K
Kort verblyf
4.6
Apr 2018

Netjies en gerieflik. Waarde vir geld. Elrina baie behulpsaam en vriendelik. Dit is so seldsaam dat 'n mens akkommodasie kry vir 11-12 mense. Ons kon as familie lekker saam kuier met my dogter se troue. Elke gesin het sy eie spasie gehad, maar ons kon almal saam eet en kuier. Die huis was baie netjies en gerieflik ingerig. Elrina was baie behulpsaam en vriendelik. Dit was voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zynie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2017

Dit was regtig 'n awesome naweek. Was regtig 'n awesome naweek, met als en nog meer wat ons nodig gehad het in die huis! Dankie ook aan Elrina wat uit haar pad gegaan het om ons te akkommodeer met die sleutel omdat ons 'n bietjie laat daar aangekom het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan J
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2017

Groot, netjies, gerieflike huis met pragtige uitsig en ons het heerlik gebly. Groot, netjies, gerieflike huis naby aan strand. Die 3 dekke sorg vir pragtige uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jignesh P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2017

Very nice house. Nice location, view and nice house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2016

Die verblyf het aan al die verwagtinge voldoen. Ons is baie vriendelik by BruinTone ontvang en die verblyf het gekorrespondeer met die beskrywing soos op die internet gevind. Dit was inderdaad 'n aangename ruskansie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2016

Ons het lekker gebly behalwe vir die mense wat in die boonste eenheid gebly het wat baie irriterend was op die plankvloere. Die onderste eenheid waar ons gebly het is gerieflik en goed toegerus. Voertuie is nie baie veilig nie. Boonste eenheid het plankvloere en dit kan 'n irritasie wees vir mense wat onder bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Elrina
Bruintoon Vakansiehuis
Dankie vir die waardevolle terugvoering, Paul. Ons sal in die toekoms verseker nie weer tegelykertyd gaste met jong kinders in die boonste eenheid akkommodeer nie. Die parkering is die erf/perseel, soos aangedui op LekkeSlaap en bestaan uit onderdak parkering agter op die erf vir 1 voertuig asook plek vir nog `n voertuig reg by die voordeur van die onderste eenheid. Jammer dit het heeltemal voldoen nie. Hoop julle bespreek die boonste eenheid volgende jaar, julle het die lieflike uitsig van die boonste eenheid se dekke beleef!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 257, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGJhN2UzLTRlY2QtNDRiNy05ZGVhLWQxYTBlMGRjMjEyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 1) 9 5 1 5 257 Roman Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.073515105864 23.027468472719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang