Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brynbrook Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksingel 15, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Brynbrook House is 'n moderne smaakvol versierde tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel teen die heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek. Die area bied lieflike see- en berguitsigte, perfek vir besoekers wat 'n wegbreek van die stadslewe soek.

Die huis is volledig toegerus en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien, waterfilter, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Ander geriewe in die kamer sluit 'n eetarea, 'n sitarea, DVD-speler, elektroniese kluis, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Beddegoed, linne, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n balkon met 'n ketelbraai en bied pragtige uitsigte oor die see en berg.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, speletjieskamer en WiFi in. Parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Brooksingel 15, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brynbrook Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksingel 15, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10b589cadcd4d226388161bab5d8529edd514268a1f91253e97feba7603c9a527e080265ad6f5fb500567a8018a8195985be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 15 Brook Crescent, Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.10214 18.38892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang