Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Amour V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Terug by B's Cottage. Dit is 'n gerieflike kothuis met alles wat nodig is, en 'n baie mooi tuin. Die plek is binne stapafstand van verskeie restaurante en winkels. Ons het lekker gebly, soos die vorige keer. Ongelukkig was dit nie rustig nie, want Stanford het 'n probleem met mense wat in die nag in hul karre sit en raas en rondjaag vir ure aanmekaar. Ons kon Vrydag en Saterdag nag omtrent glad nie slaap nie en sal waarskynlik nie weer in Stanford gaan oorbly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B's Cottage
Dankie vir die terugvoer. Ek het die geraasprobleem aan ons toerismekantoor en plaaslike polisieforum gerapporteer. Groete

Belinda M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Rustig, veilig, goed vir die siel. Ek en my honde het 'n heerlike naweek in Stanford gehad. Mens sukkel gewoonlik om plekkies te vind wat behoorlik dierevriendelik is. B's Cottage het alles wat mens nodig het, en dit is behoorlik omhein vir troeteldiere. Die kothuis en tuin is pragtig, en mens kan nie anders as om te ontspan nie. 'n Baie vriendelik en behulpsame gasvrou. Ek beveel B's Cottage hoog aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B's Cottage
Baie dankie Belinda. Waardeer jou terugvoer en so bly jy het die kothuis - en ons dorp - geniet! Groetnis Bea

Leigh W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ideally located cottage, comfortable and cosy. B's Cottage is a lovely heritage cottage located right on the village green, within walking distance of restaurants and shops and the village walking path. It is comfortable and cosy with many thoughtful touches. Bea and her friend, Pam, are great hosts, quick to help with advice and local knowledge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B's Cottage
Thank you Leigh and I am glad you enjoyed your winter break-away in our lovely village. Bea

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B's Cottage
Thank you, Winnie. I am so glad you (and the dogs) enjoyed the garden. And yes, we do live in a wonderful village. See you soon again!

Eric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Perfect venue to take a rest from a busy life. A great welcome to a small, very quaint cottage with a beautiful front garden. It was fairly cold during our 4-night stay, but the owners were most attentive and provided us with plenty of dry wood so that we stayed warm in front of a roaring fire each night. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Regte kothuis met 'n pragtige tuin stapafstand van alles! B's Cottage dink aan alles prakties! Ek het tot beskuit en melk in die yskas gehad. Hulle het voorsiening gemaak vir krag indien nodig, hout by die kaggel! Die badkamer is prakties, miskien bietjie verouder, maar alles werk. Die mooiste tuin wat jy kan uitkyk terwyl jy hulle internet gebruik vir werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike braai-area buite en lekker warm kaggel binne met 'n etenstafel. Die mense van die dorpie is vriendelik en ons het klein plasies in die omgewing besoek. Nog ander klomp dinge ook gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B's Cottage
Dankie Pieter. So bly julle het ons mooie dorpie, en die omgewing, geniet. Kom weer.

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

B'Cottage is 'n pophuis in 'n baie mooi dorpie. Heerlike kuier! B's Cottage is die mooiste grasdakhuisie, goed toegerus met alles wat nodig is. Daarby is Stanford 'n pragtige dorpie, en ons gasvrou het dubbel seker gemaak dat alles reg is en ons alles gehad het wat nodig is. Die naweek was 'n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

A beautiful cottage in a great town. The host was friendly and helpful. I recommend B's Cottage to anyone who wants a quiet and relaxed weekend. If you want a great couples weekend away with walking trails and friendly residents, then don't hesitate to stay at B's Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn N
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Quiet and restful. Anice's little cottage should be aired a little more before guests arrive to get rid of the musty smell. Otherwise perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bea
B's Cottage
Dear Lynn Thanks for the review. In winter we always have the toss up between warming up the cottage; or airing it. With the recent rains we've had the smell of thatch is quite prominent - this is where the 'musty' smell comes from. Kind regards Bea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mortonstraat 17, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJEJATViLGrKOx2BigcTLrzJE1l6G8C2gz2kGWM47SJmgv4NEVP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 17 Morton Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.441202050061 19.4541584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang