Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mortonstraat 17, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B's Cottage is in Stanford, 'n regte Kaapse dorpie. Stanford is tussen Hermanus en Gansbaai en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek in 'n historiese dorpie met antieke winkels, gehalte-restaurante, wingerde en koffiewinkels. Hierdie kothuis is in die 1900's gebou, maar is in ooreenstemming met die oorspronklike Kaapse arbeidershuisies gebou, selfs die vensters en deure is handgemaak om egtheid te verleen.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n solderkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis het 'n braai-area buite.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n bank. Die kothuis is in 'n skilderagtige Engelse tuin met 'n uitsig op die Kleinrivierberge. Die eenheid deel die 1400 m²-tuin met die Dove-kothuis, maar hulle word elkeen afgeskort om privaatheid te bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Belinda M
5.0
Rustig, veilig, goed vir die siel. Ek en my honde het 'n heerlike naweek in Stanford gehad. Mens sukkel gewoonlik om plekkies te vind wat behoorlik di...
Sien meer
Nov 2023
Leigh W
Saam met lewensmaat
5.0
Ideally located cottage, comfortable and cosy. B's Cottage is a lovely heritage cottage located right on the village green, within walk...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike braai-area buite en lekker warm kaggel binne met 'n etenstafel. Die mense van die dorpie is vriendelik en ons het klein plasies in die omge...
Sien meer
Mei 2023
Eric S
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect venue to take a rest from a busy life. A great welcome to a small, very quaint cottage with a beautiful front garden. It was fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ronel V
Saam met vriende
4.8
B'Cottage is 'n pophuis in 'n baie mooi dorpie. Heerlike kuier! B's Cottage is die mooiste grasdakhuisie, goed toegerus met alles wat nodig is. Daarby...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mortonstraat 17, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink B's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mortonstraat 17, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJEJATViLGrKOx2BigcTLrzJE1l6G8C2gz2kGWM47SJmgv4NEVP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 17 Morton Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.441202050061 19.4541584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang