Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's at Strauss

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Anna-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absoluut heerlik! Vriendelike gasvrou, behulpsaam. Netjiese kamers, kan regtig niks verkeerds of negatief sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette V
1 nag
5.0
Aug 2023

Gevoel soos 2de huis. Waarde vir geld en sal elke keer hier kom slaap wanneer ek Potch toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gerus na 'n besige oggend. Het lekker gebly, maar beurtkrag bemoeilik sake.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Akkommodasie was fantasties. Diens was goed, akkommodasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Dit is baie netjies. Voel nie of jy in die stad is nie. Al wat ongemaklik is as jy kosmaak is spasie is bietjie beperk en dat daar nie 'n wasbak is om goedjies te spoel en jou hande te was nie. Jy moet die badkamer se wasbak vir dit gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ankia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie lekker plek. Puik diens, rustige omgewing, sou net skoonmaak diens in die kamer wou hê aangesien ons 2 nagte geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Beste plek om rus en vrede te vind na 'n besige dag. Na 'n besige 2 dae van voorbereidings vir 'n troue, was dit die beste keuse om net weer jouself bymekaar te kry in die mooi tuin, rustige atmosfeer en natuurlik die wenner, die swart en wit kat. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

Was baie aangenaam. Sal aanbeveel dat jul 'n klokkie diens by hek installeer en ligte opsit op pad na agterste kamers.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2022

Waarde vir geld. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2022

Raserig. Kamers teen mekaar, geskei deur slegs 'n deur, so hoor woord vir woord gesprekke van langsaan. Kuiergaste het ook na 2 am tuis gekom en bohaai opgeskop. Tuin is pragtig en lieflike are . Kamers het opdatering nodig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gretel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21afe51a48ba3f0a6132d7ff133c05e7ca8e94d49847a3bac009aaa5e05b4d4b4222c90b6975889a752f975763512da9d597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Strauss Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.699162943512 27.112600317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang