B's at Strauss
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
B's at Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf vir rustige oornagverblyf. B's at Strauss is in Potchefstroom en bied maklike toegang tot die universiteit, sportsgronde en Mooirivier Mall. Gerieflike verblyf word in 5 unieke woonstelle gebied.
Elke woonstel het 'n privaat ingang, privaat badkamer en veilige onderdakparkeerplek. Drie van die woonstelle het kombuisies en elkeen het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het ook 'n TV met DStv, 'n haardroër en 'n hangkas.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe op die perseel gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gretel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink B's at Strauss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes