Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Sona J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Was daar vir besigheid. Baie baie lekker. Heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius V
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Very acceptable and suited my purpose. The overnight room is exactly what it says. But suited me just fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertha
B's Place
Thank you for your feedback. Kind regards, Bertha.

Quinten S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

My seun het baie lekker gebly. My seun het baie lekker gebly en dit was 'n rustige omgewing. Die eienaar was baie vriendelik en het hom tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo C
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Great. Welcoming and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie lekker gekuier sal weer daar gaan bly. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertha
B's Place
Baie dankie vir positiewe terugvoer

Du Toit P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Gemaklik. Gemaklik, grieflik, gemmidelde parkering wat nie kan toesluit nie. Skoon, goeie koffie, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Bertha
B's Place
Baie dankie vir die terugvoering. Groete. Bertha

Du Toit P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Baie lekker. Netjes, skoon en veilig met baie vriendelike diens van die eienaars. Het die lekker koffie van tevore gemis, maar dit was nie die ergste nie, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bertha
B's Place
Dankie du Toit, sien uit om julle weer te sien. Sal seker maak van die koffie! Groete B

Leonard P
Kort verblyf
5.0
Des 2022

The owners were very accommodating and lovely. It was a great place to stay although they had a problem with the shower. They let me use the shower inside which was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André L
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Gasvrye, stil rustige omgewing om in te bly. Die tweede keer dat ek hier bly en weereens het Mark en Berta hulle self oortref. Was een honderd persent tevrede met alles en sal definitief weer volgende jaar hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertha
B's Place
Dankie André, dit was vir ons ook baie lekker om jou hier te kon hê. 'n Aangename gas!

Elvet G
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Pleasant. Unable to connect to WiFi. Had to use cellular phone as hotspot connection to internet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODk4NTlhLWZiYTAtNDQ0OS04ZjAzLWY2MzY5ZWUyNDhiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 31 5 1 5 57 Kommissaris Road Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87524 18.61136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang