Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir B's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sona J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sona J

Was daar vir besigheid.

Baie baie lekker. Heerlik rustig.

Cornelius V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Very acceptable and suited my purpose.

The overnight room is exactly what it says. But suited me just fine.

B's Place se terugvoer

Thank you for your feedback. Kind regards, Bertha.

B's Place
Quinten S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten S

My seun het baie lekker gebly.

My seun het baie lekker gebly en dit was 'n rustige omgewing. Die eienaar was baie vriendelik en het hom tuis laat voel.

Ntokozo C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo C

Great.

Welcoming and very friendly.

Simone R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R

Baie lekker gekuier sal weer daar gaan bly.

Sal weer daar gaan bly.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer

B's Place
Du Toit P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit P

Gemaklik.

Gemaklik, grieflik, gemmidelde parkering wat nie kan toesluit nie. Skoon, goeie koffie, stil en rustig.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Groete. Bertha

B's Place
Du Toit P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Du Toit P

Baie lekker.

Netjes, skoon en veilig met baie vriendelike diens van die eienaars. Het die lekker koffie van tevore gemis, maar dit was nie die ergste nie, baie dankie.

B's Place se terugvoer

Dankie du Toit, sien uit om julle weer te sien. Sal seker maak van die koffie! Groete B

B's Place
Leonard P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard P

The owners were very accommodating and lovely.

It was a great place to stay although they had a problem with the shower. They let me use the shower inside which was very nice.

André L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L

Gasvrye, stil rustige omgewing om in te bly.

Die tweede keer dat ek hier bly en weereens het Mark en Berta hulle self oortref. Was een honderd persent tevrede met alles en sal definitief weer volgende jaar hier kom bly.

B's Place se terugvoer

Dankie André, dit was vir ons ook baie lekker om jou hier te kon hê. 'n Aangename gas!

B's Place
Elvet G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elvet G

Pleasant.

Unable to connect to WiFi. Had to use cellular phone as hotspot connection to internet.

David D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Het B's Place net as slaapplek gebruik. Vroeg uit, laat terug.

B's Place is ideaal vir 'n oornagplekkie. Daar is 'n ketel en koffie met melk in die yskas en 'n mikrogolf om ietsie warm te maak (as jy moet). Dis net reg vir instap, slaap, en uitstap. Alles is netjies en skoon.

B's Place se terugvoer

Baie dankie David vir terugvoering. Vriendelike groete, Bertha

B's Place
Nicole M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

B's Place is a lovely and quiet place.

We really did enjoy our stay at B's Place. I will recommend it to anyone.

B's Place se terugvoer

Thank you Nicole, we enjoyed having you here. Keep well and safe. Regards Bertha

B's Place
Elrico S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrico S

Was very relaxing and quiet with much around you to keep you entertained.

The only concern, the need to clean the overhead deck underneath as it was dirty and spiders started to nest.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Elrico. Sal verseker daarna kyk en dit regmaak. Groete, Bertha

B's Place
Adele D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D

Perfek geleë.

Ek het al 8 keer hier gebly. Alhoewel die eenheid onder die gesin se huis is, was daar geen steurnis nie. Bertha en haar man het my lekker privaatheid gegee, maar was altyd net 'n boodskap weg vir enige vrae en/of versoeke. Rustige area. Perfek geleë!

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.

B's Place
Quintus W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus W

Accommodation was fantastic.

See stars.

Tanja K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K

Baie lekker gebly!

Baie gerieflik geleë naby snelweg, winkels, natuurreseevaat ens, maar ook mooi en stil area.

B's Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

B's Place
Ian M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Was very nice.

Owners very nice and helpful. Place was clean and tidy. We will definitely go back to B's Place.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Bertha

B's Place
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Baie aangename gasvrye mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf soos n tuiste te laat voel.

Sal beslis weer by Bertha oorbly. Pragtige, veilige, goed toegeruste selfsorg eenheid.

B's Place se terugvoer

Baie dankie Louise, waardeer die positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien.
Groete

B's Place
Bianca B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Gemaklik.

B's Place is regtig 'n plek waar jy kan gaan rus vind vir jou siel. Goed geleë vir stappies, vir basiese behoeftes by winkels en baie veilig. B's Place het regtig puik dienste gelewer.

B's Place se terugvoer

Goeie dag Bianca,

Waardeer positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien. Baie dankie vir jou besprekinig by ons.
Groete
bertha

B's Place
Gcobisa D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcobisa D

Perfect place. Hospitality great. Owners are such good people. So helpful and friendly.

I had a wonderful experience. I checked in late but the owners waited for me and understood my travel dynamics. The place is pleasant, clean and safe.

B's Place se terugvoer

Thank you for your kind feedback. We do appreciate it very much.
Kind regards,
Bertha

B's Place
André L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L

Alles was perfek.

Sal beslis weer in die toekoms hier kom bly. Kan niks fout met enigiets vind nie en was baie aangenaam om hier te bly. Sal die verblyf hoog aanbeveel.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Waardeer dit baie,
Bertha

B's Place
Thomas F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas F

Goeie waarde vir geld.

Beslis goeie waarde vir die prys - verloor een sterretjie omdat parkering slegs off road is, nie agter 'n geslote hek nie (eienaar het wel die versekering gegee dat die area baie veilig is).

B's Place se terugvoer

Dankie vir terugvoer.

B's Place
Pieter S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ek het die kuier geniet. Die woonstel is in 'n veilige area.

Jy het maklik toegang tot die hoofweg. Ek sal weer daar bly.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was vir ons lekker om jou hier te he en hoop om jou weer te sien!
Groete,
Bertha

B's Place
Ryno B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno B

Netheid van eenheid nie na wense.

Netheid van eenheid nie na wense - eetware het nog krummels van vorige gaste ingehad, vullisdrom nie skoon nie en vol stink sigaret stompies, toilet ook nie behoorlik gespoel na laaste gebruik nie.

B's Place se terugvoer

Baie jammer hieroor, sal beslis opvolg en kyk daarna. Dankie vir terugvoer.

B's Place
Rozaan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan V

Fantasties.

Altyd lekker by B's Place.

B's Place se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer. Julle was heerlike, rustige gaste, kom gerus weer.

B's Place
Brandon D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D

Fantastiese area naby winkel.

Woonplek is fantasties geleë naby alles. Mense het my goed ontvang en baie vriendelik. Swembaduitsig uit woonstel. Sal enige iemand aanraai om daar te woon. Ek sal definitief weer daar bly!

Brandon D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D

Fantastiese atmosfeer!

Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

B's Place se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, waardeer dit baie.

Vriendelike groete,
Bertha

B's Place
Kenneth R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth R

Very safe and private.

It is a very nice, private place and you feel safe there with a beautiful garden. I will definitely stay there again.

B's Place se terugvoer

Thank you for kind feed back. Hope to see you again.

Kind regards,
Bertha

B's Place
Claudi D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi D

Comfortable cottage in a beautiful garden.

I enjoyed my extended stay at B's Place. It was safe, private and well equipped. It is in a beautiful garden and I really enjoyed the peaceful surroundings where I could take walks early in the morning or after a long day. Birds and squirrels are often seen in the garden too.

B's Place se terugvoer

Dear Claudi,

We appreciate your kind feedback and are pleased that you enjoyed your stay.

Regards,
Bertha

B's Place
Colin F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin F

Lekker rustig met 'n goeie ligging.

Sien gradering.

B's Place se terugvoer

Thanks for your feed back, will see where we can improve.

Kind regards,
Bertha

B's Place
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODk4NTlhLWZiYTAtNDQ0OS04ZjAzLWY2MzY5ZWUyNDhiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 31 5 1 5 57 Kommissaris Road Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87524 18.61136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang