B's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bertha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sona J - Jun 2024
Algehele gradering
Was daar vir besigheid.
Cornelius V - Apr 2024
Algehele gradering
Very acceptable and suited my purpose.
B's Place se terugvoer
Thank you for your feedback. Kind regards, Bertha.
Quinten S - Des 2023
Algehele gradering
My seun het baie lekker gebly.
Ntokozo C - Sep 2023
Algehele gradering
Great.
Simone R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier sal weer daar gaan bly.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer
Du Toit P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Groete. Bertha
Du Toit P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
B's Place se terugvoer
Dankie du Toit, sien uit om julle weer te sien. Sal seker maak van die koffie! Groete B
Leonard P - Des 2022
Algehele gradering
The owners were very accommodating and lovely.
André L - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvrye, stil rustige omgewing om in te bly.
B's Place se terugvoer
Dankie André, dit was vir ons ook baie lekker om jou hier te kon hê. 'n Aangename gas!
Elvet G - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant.
David D - Okt 2022
Algehele gradering
Het B's Place net as slaapplek gebruik. Vroeg uit, laat terug.
B's Place se terugvoer
Baie dankie David vir terugvoering. Vriendelike groete, Bertha
Nicole M - Jan 2021
Algehele gradering
B's Place is a lovely and quiet place.
B's Place se terugvoer
Thank you Nicole, we enjoyed having you here. Keep well and safe. Regards Bertha
Elrico S - Des 2021
Algehele gradering
Was very relaxing and quiet with much around you to keep you entertained.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Elrico. Sal verseker daarna kyk en dit regmaak. Groete, Bertha
Adele D - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek geleë.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Quintus W - Nov 2020
Algehele gradering
Accommodation was fantastic.
Tanja K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
B's Place se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ian M - Jan 2020
Algehele gradering
Was very nice.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Bertha
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Louise J - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename gasvrye mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf soos n tuiste te laat voel.
B's Place se terugvoer
Baie dankie Louise, waardeer die positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien.
Groete
Bianca B - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
B's Place se terugvoer
Goeie dag Bianca,
Waardeer positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien. Baie dankie vir jou besprekinig by ons.
Groete
bertha
Gcobisa D - Nov 2019
Algehele gradering
Perfect place. Hospitality great. Owners are such good people. So helpful and friendly.
B's Place se terugvoer
Thank you for your kind feedback. We do appreciate it very much.
Kind regards,
Bertha
André L - Nov 2019
Algehele gradering
Alles was perfek.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Waardeer dit baie,
Bertha
Thomas F - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
B's Place se terugvoer
Dankie vir terugvoer.
Pieter S - Jan 2019
Algehele gradering
Ek het die kuier geniet. Die woonstel is in 'n veilige area.
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was vir ons lekker om jou hier te he en hoop om jou weer te sien!
Groete,
Bertha
Ryno B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid van eenheid nie na wense.
B's Place se terugvoer
Baie jammer hieroor, sal beslis opvolg en kyk daarna. Dankie vir terugvoer.
Rozaan V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
B's Place se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Julle was heerlike, rustige gaste, kom gerus weer.
Brandon D - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese area naby winkel.
Brandon D - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer!
B's Place se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Bertha
Kenneth R - Apr 2018
Algehele gradering
Very safe and private.
B's Place se terugvoer
Thank you for kind feed back. Hope to see you again.
Kind regards,
Bertha
Claudi D - Nov 2018
Algehele gradering
Comfortable cottage in a beautiful garden.
B's Place se terugvoer
Dear Claudi,
We appreciate your kind feedback and are pleased that you enjoyed your stay.
Regards,
Bertha
Colin F - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker rustig met 'n goeie ligging.
B's Place se terugvoer
Thanks for your feed back, will see where we can improve.
Kind regards,
Bertha
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang