B's Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
B's Place bied 'n ruim selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer, ideaal geleë in die stil en rustige woonbuurt Welgemoed, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is onder 'n woonhuis geleë, maar het sy eie privaat ingang.
Dié woonstel is ingerig met 1 enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié woonstel het 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en braaigeriewe.
Dié oornagkamer is ingerig met 'n enkelbed en het 'n badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bertha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink B's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang