Bua Nnete Game Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bua Nnete Game Lodge is ’n lodge net 1 km vanaf die N11 en 9 km vanaf die Groblersbridge-grenspos na Botswana. Die Groblersbridge-grenspos is 1 van die min poste wat immigrasie en doeane-sake hanteer, wat die blyplek ideaal maak vir sakereisigers om oor te slaap.
Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens wat omskep kan word in ’n koninggrootte-bed. Daar is ook 2 houtkothuise wat elk 3 beddens het. ’n Gesins-eenheid is ook beskikbaar wat slaapplek bied aan 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.
Wildritte is beskikbaar indien vooraf gereël en kan gedoen word met gaste se eie voertuie.
Bua Nnete is deel van ’n beheerde bewarea en is langs ’n watergat wat sorg vir behoorlike wildkyk. Daar is veiligheidsglas rondom die eetarea, wat bydra tot die besonderse wildkyk-ervaring.
Dié verblyf is ’n oase vir sakereisigers of vakansiegangers na Botswana of diegene wat moeg terugkom van hulle kamp af.
Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Gaste dink Bua Nnete Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang