Bua Nnete Game Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bua Nnete Game Lodge is 'n Game Lodge op die N11, slegs 9 km vanaf die Groblersbridge-grenspos, na Botswana. Groblersbridge is een van min poste wat beide immigrasie en doeane-uitklaring verskaf. Dit maak ons lodge 'n wonderlike oornagplek vir die sakereisiger.
Die verblyf beskik oor 2 kamers met koninggrootte-beddens, 2 kamers in 'n houtkothuis wat elk 3 beddens het en 1 gesinseenheid met slaapplek vir 4 mense. Al die kamers het en suite-badkamers.
Wildritte volgens reëlings en kan met reisigers se eie voertuie uitgevoer word.
Bua Nnete is deel van 'n beheerde bewarea en is langs 'n watergat geleë wat uitstekende voëlkyk en wildkyk bied. Met 270 grade veiligheidsglas om die eetarea is jy werklik in 'n eerste ry sitplek.
Laat Bua Nnete jou oase wees op pad vir besigheid of plesier na Botswana of om moeg terug te kom kamp of te reis.
Neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie troeteldiervriendelik is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Gaste dink Bua Nnete Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang