Bubez Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lionel & Hannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Heinrich H - Mei 2024
Algehele gradering
Het met 'n glimlag uitgestap.
Deon V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en pragtige kamers en goeie diens.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Deon, Groete, Hannie
Khuler R - Apr 2023
Algehele gradering
Splendid.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank You Khluler, it was a honor to accommodate you.
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou besondere resensie Erika. So jammer vir die koue water. Ons sukkel soms om die tydsbrekening reg te kry met al die beurtkrag. Sal ons beste doen om dit reg te stel.
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle by ons te kon hê.
Asief K - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome stay. Hosts are friendly and very accommodating. Stunning views from the top.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your humbling review, Asief. It was such a pleasure to have you with us.
Bjorn D - Jan 2023
Algehele gradering
Had a lovely time.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your humbling review, Bjorn. It is really not difficult to please people with a beautiful attitude like yours. It was such an honour to have you with us.
Selwyn L - Aug 2023
Algehele gradering
Stay was good.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, Selwyn. It was a pleasure to have you with us.
Heleen H - Des 2022
Algehele gradering
Vredevol, pragtig, netjies, professioneel, veilig.
Lees meerBubez Guesthouse se terugvoer
Só baie dankie vir julle oorweldigende resensie Heleen. Dit was só 'n groot plesier en voorreg om julle by ins te kon hê. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Letitia F - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig met skoon, netjies kamer.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Letitia. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Hannie
Helena J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, netjies.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Helena, ek waardeer dit. Groete Hannie
Ralf M - Okt 2022
Algehele gradering
Splendid.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Ralf.
Dirk H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Dirk. Ons waardeer dit.
Danie M - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met uitstekende sekuriteit.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Danie. Ons waardeer dit.
Martin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was besonders.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Martin. Ons waardeer dit.
Christine G - Sep 2022
Algehele gradering
Welkome ontvangs en lieflike kamer!
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christine, ons waardeer dit.
Gert M - Des 2021
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Gert.
Mariaan J - Sep 2021
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Mariaan. Ons waardeer dit.
Karen T - Aug 2021
Algehele gradering
Bubez was regtig 'n groot aangename verrassing op ons pad na die Krugerwildtuin!
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Karen. Ons waardeer dit.
Dinah T - Aug 2021
Algehele gradering
Nice and quiet place.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Dinah.
Elrista G - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was uiters aangenaam.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie.
Alban Y - Jan 2021
Algehele gradering
It was simply put amazing. Great view, wonderfull hosts.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much
Susa K - Nov 2021
Algehele gradering
Sterk aan te beveel.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Susan. Ons waardeer dit.
Riaan V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Riaan. Ons waardeer dit.
Khutso M - Nov 2020
Algehele gradering
A good place to stay.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much, Khutso.
Pc S - Mrt 2020
Algehele gradering
Gasvry. Professioneel. Keurig.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou puik resensie, Pc. Dit was inderdaad 'n besondere plesier om iemand van jou kalieber by ons te huisves. Die positiewe manier waarmee jy na ons plek kyk laat ons klein, dog diep en innig dankbaar voel.
Hartlike groete.
Lionel en Hannie Meyer
Ntombebandla S - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful, quiet, beautiful, clean place. Friendly hosts. The view is so breathtaking. Beds were comfortable to sleep on. I definitely would recommend it to anyone.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review Ntombebandla. A wise man once said "we do not see things the way they are, we see things the way we are". In our view our place is beautiful because of the beautiful way you look at it. It was indeed a pleasure to accommodate you and your beautiful children with us.
Kind regards,
Lionel and Hannie Meyer
Suzette K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Lees meerBubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle spoggerige resensie Suzette. Julle is sulke aangename mense en dit was voorwaar vir ons 'n plesier en 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop julle kon 'n vinnige draai by ons wêrelderfenisroete maak. Indien nie sal julle beslis êrens in die toekoms weer by ons 'n draai moet kom maak. Dit sal dan vir ons 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan verwelkom.
Hartlike groete
Lionel en Hannie Meyer
Letitia G - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Letitia. Dit was inderdaad vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Julle was sulke maklike mense om tevrede te stel.
Hartlike groete
Lionel en Hannie Meyer
Nadia V - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Bubez Guesthouse se terugvoer
Beste Nadia,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so 'n plesier om julle te huisves.
DIt is net besondere mense soos julle wat die mooi in ander mense en hul dinge sien. Dit is maar eintlik as gevolg hiervan dat julle dit vir ons so maklik gemaak het om julle tevrede te stel.
Hartlike groete,
Lionel en Hannie
Charl V - Jan 2019
Algehele gradering
Ek sal Bubez enige tyd aanbeveel weens die uitstekende gasvryheid.
Lees meerBubez Guesthouse se terugvoer
Hallo Charl,
Ek en Hannie is totaal oorweldig deur julle dankbaarheid en bewondering vir die bietjie moeite wat ons gedoen het om julle verblyf aangenaam te probeer maak. Jou pragtige resensie laat ons klein en baie dankbaar voel. Dit sal vir ons 'n besondere voorreg wees om julle ter enige tyd weer te huisves.
Ons wens jou en jou seun Vincent die beste van seënwense toe vir die jaar wat voorlê.
Hartlike groete.
Lionel en Hannie
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang