Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bubez Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heinrich H
1 nag
5.0
Mei 2024

Het met 'n glimlag uitgestap. Pragtige uitsig en baie netjies en skoon, heerlike aand en sal enige tyd weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie mooi plek en pragtige kamers en goeie diens. Net een aand oorgebly vir besigheid, great plek, great diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie Deon, Groete, Hannie

Khuler R
1 nag
5.0
Apr 2023

Splendid. I really enjoyed my short stay at Bubez. From the reception to my room, I was really happy. Will definitely go back there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank You Khluler, it was a honor to accommodate you.

Erika D
1 nag
5.0
Mrt 2023

Was heerlik gewees. Net water was bietjie koud by bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie vir jou besondere resensie Erika. So jammer vir die koue water. Ons sukkel soms om die tydsbrekening reg te kry met al die beurtkrag. Sal ons beste doen om dit reg te stel. Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle by ons te kon hê.

Asief K
1 nag
5.0
Feb 2023

Awesome stay. Hosts are friendly and very accommodating. Stunning views from the top. From the time I booked to the time of arriving, the hosts are so friendly and accommodating. I was very pleased to be able to to take my pet Jack Russel. The place is stunning. We will be visiting soon as our stay was short this time. Rooms are perfect size. Wi-Fi is awesome had no issues compared to other hotels and B&B I stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank you so much for your humbling review, Asief. It was such a pleasure to have you with us.

Bjorn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Had a lovely time. Treatment was very professional. Had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank you so much for your humbling review, Bjorn. It is really not difficult to please people with a beautiful attitude like yours. It was such an honour to have you with us.

Selwyn L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Stay was good. Hosts were very accommodating and friendly. The suite we had was excellent. Will stay there again if travelling that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank you so much for your beautiful review, Selwyn. It was a pleasure to have you with us.

Heleen H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Vredevol, pragtig, netjies, professioneel, veilig. Baie mooi ligging met absolute asemrowende uitsigte van die omgewing. Lionel en Hannie was baie gasvry en dit is beslis die moeite werd om Lionel te vergesel op 'n toer van die omgewing, sy kennis is onverbeterlik en die plekke wat hy ken sal jy nooit op jou eie kry nie - 'n eens in 'n leeftyd geleentheid. Stil area en die huishouding is netjies ten alle tye. Die eenheid was baie goed ingerig vir ons vir volwassenes, en die privaatheid ten spyte van die hoeveelheid gaste was hoog op prys gestel. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Só baie dankie vir julle oorweldigende resensie Heleen. Dit was só 'n groot plesier en voorreg om julle by ins te kon hê. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Letitia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige uitsig met skoon, netjies kamer. Bubez Guesthouse het 'n pragtige panoramiese uitsig oor Barberton en gerieflik geleë tussen winkels en besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie Letitia. Ons waardeer dit opreg. Groete Hannie

Helena J
1 nag
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik, skoon, netjies. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie Helena, ek waardeer dit. Groete Hannie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lionel & Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACA67FLrpMSrj7uRpLuzduSmObXIci8B0yQvsJtqUlxlsPbyBgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 11 Andrews Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.785082754559 31.059461341104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang