Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buccara Wildlife Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Buccara Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Buccara Wildlife Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneke M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Netjies, rustig, pragtige natuurskoon.

Baie lekker gebly, die plek is netjies en gerieflik ingerig, die pad word mooi in stand gehou, die mooiste natuurskoon en rustig.

Buccara Wildlife Reserve se terugvoer

Goeie dag, Anneke

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n lekker tyd gehad het en die plek se netheid en gerief waardeer het.

Ons hoop om julle weer gou te verwelkom!

Vriendelike groete,
Buccara Wildlife Reserve span

Buccara Wildlife Reserve
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuskloof-weg 1, Buccara Wildlife Reserve, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA885a074cdd5bc6de01d276b1c463d9706eb573d04ec0fcf3ebfe9493673285dcae30578afb1a506675ae567f86ba5f718f0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Pretoriuskloof Road Buccara Wildlife Reserve 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.157602342264 24.649252898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang