Buchan's Corner Unit 2
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
Vanaf
R1 400R933 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Buchan's Corner Unit 2 is in Melodie in Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige natuuruitsig. Die eenheid is ideaal vir paartjies en enkelreisigers wat op soek is na 'n wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra kamer met 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n broodrooster, elektriese braaipan, yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus.
Gaste het toegang tot WiFi en 'n boma of vuurput op die perseel. Veilige parkeerplek is agter 'n toe hek beskikbaar.
Aktiwiteite in die area sluit die Arial-kabelbaan, Hartbeespoort Snake Park, voëlkyk, bergfietsry, fietsry en visvang in, of gaste kan die nabygeleë restaurante, soos Vovo Telo, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Vivien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Buchan's Corner Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melodie Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang