Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buchan's Corner Unit 2

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 600 R1 067 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Die Buchan's Corner Unit 2 is in Melodie in Hartbeespoort geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige natuuruitsig. Die eenheid bied ideale verblyf aan paartjies en enkelreisigers.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra kamer met 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n broodrooster, elektriese braaipan, yskas, stoof en mikrogolf.

Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in. Gaste kan ook die boma/vuurput geniet.

Doendinge in die omgewing sluit die Arial-kabelbaan, Hartbeespoort-slangpark, Vovo Telo, restaurante, voëlkyk, bergfietsry, fietsry en visvang in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Vivien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Buchan's Corner Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62db29ee1d3da7b9107e72d2620d98bd0c72d4ffe6b2e32c5232d50031495222c3bbaf95a24d6735180ef905542287d37ebc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 Plot 12 Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.715290281742 27.895308505118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang