Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buck Wild Cabin

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 7 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ontsnap na rustigheid en ervaar die natuur se omhelsing in die betowerende Buck Wild Cabin. Dié houthuisie is in die hartjie van die woud in Meerenbosch naby die strandmeer se rand geleë. Omring deur bome en die strelende melodieë van tjirpende voëls, bied hierdie hut 'n toevlugsoord waar jy kan ontkoppel van die eise van die lewe en terug kan wees in die natuur.

Buck Wild Cabin is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van die badkamer op die onderste verdieping, toegerus met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en -oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet en maak oop na die patio.

Die patio het buitesitplek en braaigeriewe en strek verder na die tuinarea met bykomende sitplek. Hier kan gaste lekker 'n boek lees en luister na die voëls wat in die bome tjirp. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Buck Wild Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilhelm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buck Wild Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b47464799964ab8b6527eb868b9f1a66f7de6f84accaf8310123c9465fe91c3e73ee9e909f0b8ff9410fe6668a16f761328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 86 Kingfisher Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.365314823376 19.107592368581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang