Buck Wild Cabin
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 7 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Buck Wild Cabin bied rustige verblyf waar gaste die natuurskoon kan bewonder. Dié houthuisie is in die hartjie van Meerenbosch se woud, naby die strandmeer, geleë en word deur bome omring. Hiér sal gaste die voëls kan hoor sing en net ontspan.
Buck Wild Cabin is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat op die onderste verdieping is en 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het 'n lieflike eetkamerstel en lei na 'n stoep.
Die stoep het buitesitplek en braaigeriewe en lei verder na 'n tuin met bykomende sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is gratis WiFi.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilhelm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Buck Wild Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fisherhaven Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang