Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buck Cabin

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 R1 097 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Buck Cabin bied rustige verblyf waar gaste die natuurskoon kan bewonder. Dié houthuisie is in die hartjie van Meerenbosch se woud, naby die strandmeer, geleë en word deur bome omring. Hiér sal gaste die voëls kan hoor sing en net ontspan.

Buck Cabin is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat op die onderste verdieping is en 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het 'n lieflike eetkamerstel en lei na 'n stoep.

Die stoep het buitesitplek en braaigeriewe en lei verder na 'n tuin met bykomende sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is gratis WiFi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilhelm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buck Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher 86, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b47464799964ab8b6527eb868b9f1a66f7de6f84accaf8310123c9465fe91c3e73ee9e909f0b8ff9410fe6668a16f761328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 097 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 86 Kingfisher Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.365314823376 19.107592368581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang