Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buckingham Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Neil A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely and spacious. Lovely, spacious accommodation and an attentive host. Gerald notified us of a forgotten charger, and we were able to collect it when we next passed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

One of the best self-catering units I've ever stayed in! Our hosts were friendly, available and accommodating, and the unit was very comfortable, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Best value for money! We absolutely loved our stay. Beautiful, clean and spacious. A hidden gem! We highly recommend this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred F
Kort verblyf
0.0
Jan 2025

Beautiful self-catering unit, clean and modern. The self-catering unit was clean and modern, and very spacious. The owner was great and welcoming, and I would definitely come and stay here again. I cannot fault the stay in any shape or form. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die omgewing is mooi skoon. Dit was lekker en sal enige tyd weer gaan. Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies, skoon en waarde vir geld was uitstekend. Baie groot kamer. Baie mooi area en sal dit enige tyd weer besoek en daar bly. Diens was uitstekend en die eienaars is baie vriendelik en besorg oor inwoners. Hulle probeer oral help waar hulle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het veilig en privaat gevoel en sal beslis weer hier oornag vir 'n wegbreek. Die gasheer is 'n diamant. Attention to detail is duidelik een van die kenmerke. Vars handdoeke daagliks, ekstra ys, ekstra vloerbedekking by die voordeur gedurende reën, daaglikse verkeer en weer inligting, toeriste detail, privaatheid en die beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie nice. Beste gastehuis wat ek al in gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Fantasties! Het al by verskeie gastehuise in SA oorgeslaap. Buckingham Place is by verre die beste. Gerald is next level!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect stay, modern yet tranquil, amazing hosts, highly recommended. We have had the most wonderful stay! This unit is just perfect! The moment we walked in we felt at home. The furnishings and decor are pristine and modern! It looks like stepping into a magazine and is definitely worth more than the price! We hardly wanted to leave during our stay. Our hosts were amazing - friendly and welcoming from the very first moment until we left. If we could give this unit more than 5 stars we would. We can’t wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netjies en goed toegerus. Wonderlike netjies en ruim eenheid in 'n pragtige omgewing. Die gasvryheid en hulpvaardigheid was uitstekend. Ons was aangenaam verras met die grootte van die eenheid. Dit bied soveel meer as wat jy sou verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10b7dc3e2fd27b9a643819ccafc4be76e3e6e4c2bef5e6b5c10508c88966901fb3e702baf5e565f710dce36a4be128704a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 111 Buckingham Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769737108109 30.848712166664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang