Bucklands Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Carmen H - Apr 2023
Algehele gradering
A paradise getaway.
Marius S - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxing in a breathtaking setting.
Lynette C - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
John W - Mei 2016
Algehele gradering
A remote gem of a guest farm offering a stunning rustic location, wonderful hosts and great food.
Lees meerKoos B - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam. Lekker omgewing om rond te ry. Baviaanskloof is tops.
Bucklands Guest Farm se terugvoer
Koos
Ek vra omverskoning dat die huisie nie skoon genoeg was na jou smaak nie, maar vind dit tog vreemd, aangesien die skoonmaker seker een van die mees betroubare in hierdie industrie is, en niemand nog ooit oor haar diens gekla het nie. Sy maak 3 maal per week my eie huis skoon, kook ons kos, antwoord die telefoon, en lewer deurgaans uitstekende diens.
Niemand het ook nog ooit oor die kombuis gekla nie, en hoewel dit nie hotel gehalte toerusting is nie, is dit skoon en diensbaar. Ek gebruik dit gereeld as ek daar by my jagters kosmaak en vind dit goed.
Ek vermoed jou verwagtinge was dalk anders as wat jy gekry het, en ek verstaan dit kan gebeur, maar volgens ons ander gaste is daar nie fout met die diens of die kombuis nie. So dalk is die fout by die verwagting.
Dit is jammer dat jy my nie gekontak het, of die saak met my ouers opgeneem het, wat daar was nie. Ons sou graag gehelp het en jou verblyf probeer verbeter.
Ek vra egter omverskoning vir jou ongerief. Ons is ongelukkig nie baie "grênd" mense nie, maar ons is lekker mense.
Ek is baie bly jy het die ander aspekte van jou kuiertjie geniet.
Beste wense vir 2017.
Hannes Horn
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bucklands, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang