Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bucklands Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Carmen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A paradise getaway. We had the perfect wedding anniversary 25 years later. The location is serene. The hosts, Hannes and Rienie, are absolutely lovely people and facilities are in top condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Relaxing in a breathtaking setting. Fantastic. Secluded and in the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2016

Ongelooflik mooi! Vriendelike boer. Uitmuntende landskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John W
Kort verblyf
4.4
Mei 2016

A remote gem of a guest farm offering a stunning rustic location, wonderful hosts and great food. From the 4km rough track of the old wagon route to the Ouwerwe lodgings, abundant barbecue supplied that included farm reared lamb chops, home made kudu sausage and awesome veggie parcels to the comfortable rooms and covered veranda, our stay was perfect for a group of adventurers. Hannes and his wife offers real old world farm hospitality and a passion for the land. Without a doubt I'll be back with my tour company as well as my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2016

Die verblyf was aangenaam. Lekker omgewing om rond te ry. Baviaanskloof is tops. Ons het lekker gekuier in 'n mooi omgewing, maar, die huisie was nie skoon met ons aankoms nie en die kombuis se toerusting het aandag nodig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Bucklands Guest Farm
Koos Ek vra omverskoning dat die huisie nie skoon genoeg was na jou smaak nie, maar vind dit tog vreemd, aangesien die skoonmaker seker een van die mees betroubare in hierdie industrie is, en niemand nog ooit oor haar diens gekla het nie. Sy maak 3 maal per week my eie huis skoon, kook ons kos, antwoord die telefoon, en lewer deurgaans uitstekende diens. Niemand het ook nog ooit oor die kombuis gekla nie, en hoewel dit nie hotel gehalte toerusting is nie, is dit skoon en diensbaar. Ek gebruik dit gereeld as ek daar by my jagters kosmaak en vind dit goed. Ek vermoed jou verwagtinge was dalk anders as wat jy gekry het, en ek verstaan dit kan gebeur, maar volgens ons ander gaste is daar nie fout met die diens of die kombuis nie. So dalk is die fout by die verwagting. Dit is jammer dat jy my nie gekontak het, of die saak met my ouers opgeneem het, wat daar was nie. Ons sou graag gehelp het en jou verblyf probeer verbeter. Ek vra egter omverskoning vir jou ongerief. Ons is ongelukkig nie baie "grênd" mense nie, maar ons is lekker mense. Ek is baie bly jy het die ander aspekte van jou kuiertjie geniet. Beste wense vir 2017. Hannes Horn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bucklands, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YTAwZjVjLTJhMWMtNDIwMi1hZTljLWQ2MmRiNTE2NGM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Bucklands Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.479654818936 24.697126150132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang