Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buckley's Restaurant, Bar, and Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Andrew W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Good for an overnight break. Comfortable and just right as a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Voel soos huis! Ontvangs was hartlik en het sommer dadelik tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Smithfield 'n moet oornag dorpie. Al baie deur die dorp gery. Baie bly dat ons besluit het om hier te oornag. Goeie diens en netjies. Pizzas was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zita L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Spacious room, friendly staff - great overnight stop. Great overnight stay. Really helpful and friendly staff. Only small suggestion is perhaps two fans in the room; it was unbelievably hot the night of our stay, and a second fan would have been ideal. Really spacious room, and I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandri D
1 nag Gesin met klein kinders
1.2
Jan 2025

Ons het nie daar geslaap nie. Dit was bitter teleurstellend. Ons het aangekom en dadelik weer gery. Nie daar geslaap nie. Daar is geen veilige parkering vir 'n kar of 'n waentjie nie. Verblyf val uit mekaar uit. Sal nie daar bly met my kinders nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wendy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. Friendly people and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

The room was comfortable, cozy and clean. The staff were friendly and helpful. We had a very nice meal at the restaurant and they have a good wine selection. The only downside is that the rooms are on the road, which is quite noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Die verblyf was baie aangenaam gewees en die geld die moeite werd. Die mense is baie gasvry en behulpsaam. Die kos by die eetplek was ook goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelson Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Voortrekker- en Kerkstraat, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA837b6ad2c8696200429be7849c2f24fa7f0fadedee6148e66492b4ef27de20396fb0895b4363455da3ad7bc48182ac555f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Voortrekker and Church Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.210955461923 26.531819748055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang