Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buddy's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Estelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantasties. Oom Deon en Tannie Rina is 2 amazing mense. En hulle plekkie is baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buddy's Place
Baie dankie Schalk, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na die volgende kuier.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2019

Weggesteekte juweel van die Suidkus. Beste B&B in die Suidkus, fantastiese diens, kos en soveel meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buddy's Place
Dankie Gerhard, dit was n voorreg om julle by ons te kon huisves en ons sien uit na die volgende keer

Ingrid P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Pragtig, netjies en puik diens! Ons het 'n wonderlik tyd gehad. Ontbyt was heerlik elke oggend. Die kamer was pragtig, netjies en mooi skoon. Het baie lekker by blou swembad met kind gespeel en ontspan. Diens was absoluut puik en sal vir seker weer Buddy's besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buddy's Place
Baie dankie Ingrid, dit was lekker om julle by ons te he, jammer die tydtjie was so kort, kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenha-rylaan, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtDwgk7gC7XQYAbpAwiZ4lBHaToezcMAWXp5m7rmDRr8DuHQSjG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 8 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213499605728 30.793251228424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang