Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melisa N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa N

The perfect stay!

Beautiful setting, beautifully thought out cabin, safe, clean and peaceful! 100% recommend.

Liezl T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T

Stilte en mooi. Waarvoor kan jy nog vra?

Hierdie naweek was regtig besonders. Hulle het regtig aan alles gedink. Die ecopods is so mooi, netjies en die dekor is uitstekend. Die klein goedjies soos die QR-kodes wat jy kan scan om te sien hoe om die gasbottel te ruil of selfs 'n vuur te maak. Goeie gehalte toerusting. Rustigheid met die hoenders wat kom pik aan die deur tot die mooiste uitsig oor die dam om die wild wat daar is te sien en hoe gelukkig hulle is. Ons wildsrit was baie lekker en die ontbyt ook. Ons het 'n smores-boks bestel en dit was heerlik. Dit is net regtig 'n besonderse plekkie om te bly.

Nicol M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol M

What a magical experience!

There was absolutely nothing I can fault about our weekend away! What a treat and a really great find. It was everything promised and so much more!

Elzette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Heerlike wegbreuk, dankie!

Lieflike wegbreuk met plaaskinders! Tweede keer wat ons kom, dit was ons eerste in ecocabin 7, alles wat jy nodig het.

Lia T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia T

It was a beautiful stay and we would definitely go back.

We loved every part of our stay, the canoes, fishing in the dam, the pool, the food and the braai area. Best part was watching the rhino from our patio. Super comfortable and well stocked unit.

Jolene C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Baie rustige atmosfeer, het die wild voor ons verblyf baie geniet.

Baie rustige atmosfeer met wild wat rondloop. Het ons kuier baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel as jy bietjie in die natuur wil ontspan.

Frans D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie lekker plek om te kuier.

Ons het dit baie geniet.

Luzaan H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan H

Dit is die mooiste plek en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Enigste terugvoering wat ons sal gee is dat die stort in Eko-Pod 4 vreeslik lek en die vloer se houtplanke los is. Dit veroorsaak dat mens nie die deur kan oopkry as jy klaar gestort het nie en dus moet mens wag dat al die water uitgeloop het. Ons sal ook net voorstel dat ekstra handdoeke beskikbaar gestel word aangesien handdoeke nat bly en geen hangplek beskikbaar is om dit droog te kry nie. Verder is alles 10/10 en ons sal vir seker weer kom.

Thea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

Wonderlik.

Heerlike en rustige verblyf in 'n wonderlike omgewing.

Monice P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monice P

Anticipated a much nicer stay but was quite disappointed.

Nice location. Unfortunately, I could not entirely relax and enjoy the scenery due to the quite large amount of spiders everywhere, our cabin has a "looks dead" tree right in front of it where the jacuzzi is, this tree is covered by spiders, all day and night. There were multiple spiders of various kinds in the canoe. There were spiders in the cabin as well. I appreciate eco-friendly and minding nature, however, this was too much. Everywhere are social media posters and storage items that take up the little space you have in your cabin. We were overcharged as well. Poor admin. Lovely white rhinos! We were not able to fish from the side of the dam as it was fenced off, the spider canoes were the only fishing option - yikes.

Barend E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

Fantasties!

Ons het 'n heerlike naweek geniet by Buff and Fellow Eco Cabins en kan dit absoluut aanbeveel. 'n Hoogtepunt was om die renosters, buffels en ander diere sommer vanaf jou voorstoep te kon dophou. Die blyplek is gerieflik, met die lekker groot stoep 'n plus punt, en die plaasomgewing is baie mooi. Ons sal definitief graag weer daar wil gaan bly.

Vianca F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianca F

Baie rustig en ons het dit baie geniet.

Ons het heerlik gebly, baie mooi en sal definitief aanbeveel.

Tanja N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja N

Amazing erveraing.

Gaan kyk self, en ek sal definitief weer gaan.

Gloudina V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloudina V

Baie rustig, luuks en outentiek. Eiers in oggend 'n perfekte ekstra. Sou graag wou gaan stap.

Kliëntediens baie onopsigtelik, maar perfek georganiseer. Hout verskaf was wonderlike ekstra, maar was effe nat. Maar nie kritiek!

Elizma M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elizma M

Swak diens, slegte kommunikasie en mors van geld.

Geen privaatheid of stilte met bouers reg rondom eenheid van vroeg tot laat, sonder dat eienaar dit vooraf kommunikeer. Eenhede benodig beslis herstelwerk. Verstaan nie hoekom dit nie gedoen word tydens stiller tye buite vakansies nie.

Carmen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Perfection, perfection.

The coconut 6 is absolutely beautiful. We will definitely be back soon.

Zandre V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre V

A truly unique experience!

This is an awesome getaway out of the city! Definitely at the top of the list to visit again.

Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitgerus met die mooiste views, beste views en moderne blyplek op 'n pragtige plaas.

Sal vir seker weer gaan kuier by Buff and Fellow Eco Cabins!

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Baie dankie, vir julle kuier by ons, het dit geniet om julle hier te kon verwelkom. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Dirk W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Dit was wonderlik!

Rustig en so mooi! Netjies en skoon. Genoeg aktiwiteite.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Baie dankie, vir julle kuier by ons, het dit geniet om julle hier te kon verwelkom. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Pierre B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel aan ander.

Sal beslis weer gaan. Niks beter as twee renosters op jou agterstoep nie.

Ester B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester B

Absoluut amazing!

Die wild so naby was n lekker verrassing! Nie een oomblik verveeld gewees, cabin was skoon en gerieflik!

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Baie dnakie vir julle kuier by Buff and Fellow ons het dit geniet om julle hier te hê, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom Julle was aangname gaste Vriendelike groete Buff and Fellow

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Jean-mare C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mare C

Wonderlik.

Elke sent die moeite werd. Dit is rustig, hier kan jy afskakel. Dankie vir alles wat mooi is, binne en buite. Ons kom vir seker terug vir nog!

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Hi Jean -Mare

Baie dnakie vir julle kuier by Buff and Fellow ons het dit geniet om julle hier te hê, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Julle was aangname gaste

Vriendelike groete
Buff and Fellow

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Hp V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp V

Wonderful and relaxing holiday.

Tranquil place of rest.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Hi HP

Thank you, for your stay at Buff and Fellow, we enjoyed having you here, do hope to welcome you back here soon again

Kind Regards
Buff and Fellow

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Anna-mari B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari B

Absolutely amazing! Stunning!

Peaceful, best quality, love the Wonky Ware! Wanted to stay longer!

Quintin V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Uitstekend!

Uitstekende naweekwegbreek vir 10 jaar-huweliksherdenking.

Matthew S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S

Amazing place. Way beyond what we were expecting.

Great place to relax. The game drive is a must. Will definitely be coming back.

Hettinet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettinet B

Inboek was maklik en gerieflik.

Ongelooflike mooi en rustige omgewing. Uitstekende dienslewering. Beïndruk met alles wat hulle bied.

Robyn B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Pleasant stay in beautiful surroundings.

Traffic noise early morning was surprisingly loud from the outside roads as you really feel like you're far away from anything. Apart from that, everything was wonderful and the cabins are amazing and tastefully decorated. Lots of lovely personal touches and it really is very spacious and comfortable for 2 couples. We had a lovely time and felt 1 night was not enough. Will be back if in George again.

Hansie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie S

Belewenis, 'n baie mooi plek.

Die moeite werd om te besoek.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Baie dankie, vir julle kuier by ons, het dit geniet om julle hier te kon verwelkom.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Vandri D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vandri D

Lekker rustige omgewing.

Benodig aandag t.o.v. herstelwerk en onderhoud. Vloere gaan stukkend, die area wat in stort ingaan het vog getrek. Housekeeping is swak, bad se krane is vuil en vol seepmerke, waaiers is baie stowwerig en vol spinnerakke.

Juan P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Asemrowend, idillies en ‘n moet besoek plek.

Hemel op aarde. The devil is in the detail, en hierdie plek her elke liewe detail op sy kop geslaan. Die view, die buitestort, die stoep, kombuis, slaapkamer en plein eenvoudig alles was perfek. My hart verlang klaar na ons tyd daar.

Hesti V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti V

Luukse kuier ervaring teen 'n goeie prys.

Buff and Fellow cabins het gesorg vir 'n heerlike bederf naweek. Die cabins is esteties onverbeterlik ingerig, met alles wat jy nodig het. Die warmbad was 'n groot bederf, en die fantastiese stoep en braaiplek met pragtige uitsig oor die dam, het 'n wonderlike atmosfeer geskep waar ons heerlik kon kuier en ontspan. Die cabins is baie privaat, en 'n perfekte plek vir 'n aand of twee se wegbreek.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Baie dankie Hestri, vir julle kuier by ons, was lekker om julle hier te kon verwelkom.
Ons hoop om julle gou weer terug te kan verwelkom
Vriendelike Groete
Buff and Fellow

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Linmari S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linmari S

Luilekker-wegbreek.

Perfekte romantiese wegbreek hideaway vir 'n paartjie wat net wil ontspan en lief is vir die natuurskoon.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Baie dankie Linmari vir julle kuier hier by ons, en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Het dit geniet om julle hier te he
Vriendelike Groete
Buff and Fellow

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Ihsaan A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihsaan A

Excellent stay and value for money.

Really enjoyed our stay. Excellent location and value for money. High end finishes and luxury in an eco-friendly pod.

Jessica N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica N

Amazing!

This place is truly amazing! The concept is brilliant. The decor and finishing is 5 star. It is a place to go and relax, away from the hustle and bustle. Everything you need is there. The wildlife is beautiful. Will definitely go back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik!

Dié plek is werklikwaar ongelooflik! Die konsep is briljant. Die dekor en afwerkings is vyfster. Dit is 'n plek waarheen jy kan gaan om te ontspan, weg van die stad se gejaag. Alles wat jy nodig het, is daar. Die wild is pragtig. Sal definitief weer teruggaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leonie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Voedsel vir die siel.

Rustige plaas-atmosfeer, lieflike uitsig oor die dam met wild wat vrylik rondbeweeg. Sal beslis weer daar gaan bly.

Chris R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Great location for some peace and quiet.

Only four units on a quiet farm with buffalo and other animals. Units have hot tubs overlooking a dam. Great place to recharge the batteries for a few days. It’s a farm though, so expect some dust and cobwebs.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins se terugvoer

Thank you, so glad you have enjoyed the stay here with us
We do hope to welcome you back here soon again
Thank you

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins
Chantell D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell D

Ongelooflike omgewing met die rustigste atmosfeer.

Buff and Fellow is die wonderlikste plek vir enige natuurliefhebber. Die diere loop tot by die cabins en die atmosfeer is ongelooflik. Die plonspoel wat warmwater het deur 'n vuurtjie te maak is 'n ervaring!

Julene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene S

Spesiaal, onbeskryflik, rustig, mooi en sommer net lekker!

Was ons 2de besoek, en elke keer love ons dit net meer. Love die plek!

Pieter B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Asemrowende uitsig en pragtige verblyf.

Ideale wegbreek vir enige persoon wat van die buitelewe hou. Sal weer kom kuier.

Kosie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie B

Baie lekker.

Baie lekker veral vir klein kinders.

Yumna D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna D

Would very highly recommend.

Enjoyed our stay! Would visit again.

Alicia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia G

Dit was amazing!

Alles is so skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n paar dae se kuier is reeds daar. Kolkol Jacuzzi en visvang, lekker groot braai-area. Ons het elke minuut daar geniet! Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel.

Belinda M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Dit is absoluut awesome verby!

Frikkie het aan alle moontlike detail gedink met die ontwerp van die houthuisies. Als is beskikbaar. Baie netjies, skoon en modern. Ons sal beslis weer gaan. Dit was regtig onbeskryflik mooi en lekker.

Barry M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M

Beste wegbreek.

Die plek en waarde vir geld en die gasvryheid is nie woorde voor nie. Die Eco Cabins het alles wat jy nodig het en dankie aan Frikkie hulle vir die pragtige plek. Ons kan regtig dit aanbeveel vir families of net 'n wegbreek uit die stad. Dus 'n plek waar jy kan afskakel en regtig uitrus.

Elmandi B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmandi B

Pragtige plek.

Ons het 'n heerlike romantiese aand geniet. Die wild en die voëls was ook lekker om te sien.

Vanaf
Vanaf R2 415
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 415
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, 18 km vanaf George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f49ae1367a4f26a304af8f484c7b949c3a52ffc56bd0dc653eabd3a7f3b2ee5469d87bf08f4484cd43ff8d3771815560663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 415 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 R102 Buff and Fellow 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.021278781746 22.302496739369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang