Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Melisa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The perfect stay! Beautiful setting, beautifully thought out cabin, safe, clean and peaceful! 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stilte en mooi. Waarvoor kan jy nog vra? Hierdie naweek was regtig besonders. Hulle het regtig aan alles gedink. Die ecopods is so mooi, netjies en die dekor is uitstekend. Die klein goedjies soos die QR-kodes wat jy kan scan om te sien hoe om die gasbottel te ruil of selfs 'n vuur te maak. Goeie gehalte toerusting. Rustigheid met die hoenders wat kom pik aan die deur tot die mooiste uitsig oor die dam om die wild wat daar is te sien en hoe gelukkig hulle is. Ons wildsrit was baie lekker en die ontbyt ook. Ons het 'n smores-boks bestel en dit was heerlik. Dit is net regtig 'n besonderse plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

What a magical experience! There was absolutely nothing I can fault about our weekend away! What a treat and a really great find. It was everything promised and so much more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Heerlike wegbreuk, dankie! Lieflike wegbreuk met plaaskinders! Tweede keer wat ons kom, dit was ons eerste in ecocabin 7, alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

It was a beautiful stay and we would definitely go back. We loved every part of our stay, the canoes, fishing in the dam, the pool, the food and the braai area. Best part was watching the rhino from our patio. Super comfortable and well stocked unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie rustige atmosfeer, het die wild voor ons verblyf baie geniet. Baie rustige atmosfeer met wild wat rondloop. Het ons kuier baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel as jy bietjie in die natuur wil ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie lekker plek om te kuier. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Dit is die mooiste plek en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Enigste terugvoering wat ons sal gee is dat die stort in Eko-Pod 4 vreeslik lek en die vloer se houtplanke los is. Dit veroorsaak dat mens nie die deur kan oopkry as jy klaar gestort het nie en dus moet mens wag dat al die water uitgeloop het. Ons sal ook net voorstel dat ekstra handdoeke beskikbaar gestel word aangesien handdoeke nat bly en geen hangplek beskikbaar is om dit droog te kry nie. Verder is alles 10/10 en ons sal vir seker weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Wonderlik. Heerlike en rustige verblyf in 'n wonderlike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Anticipated a much nicer stay but was quite disappointed. Nice location. Unfortunately, I could not entirely relax and enjoy the scenery due to the quite large amount of spiders everywhere, our cabin has a "looks dead" tree right in front of it where the jacuzzi is, this tree is covered by spiders, all day and night. There were multiple spiders of various kinds in the canoe. There were spiders in the cabin as well. I appreciate eco-friendly and minding nature, however, this was too much. Everywhere are social media posters and storage items that take up the little space you have in your cabin. We were overcharged as well. Poor admin. Lovely white rhinos! We were not able to fish from the side of the dam as it was fenced off, the spider canoes were the only fishing option - yikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 415
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 415
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, 18 km vanaf George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f49ae1367a4f26a304af8f484c7b949c3a52ffc56bd0dc653eabd3a7f3b2ee5469d87bf08f4484cd43ff8d3771815560663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 415 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 R102 Buff and Fellow 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.021278781746 22.302496739369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang