Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Drift - Captains Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Esri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Buffalo Drift - Captains Cabin
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Edward F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward F

Great weekend away with friends!

We had a great stay over the weekend. Milky was really great and we really appreciate all the help he provided us.

Buffalo Drift - Captains Cabin se terugvoer

Hi Edward,

Thank you for your feedback, glad you guys had a great weekend with us. We hope to welcome you back in the near future again.

Kind Regards
Jacquelene Geldenhuys.

Buffalo Drift - Captains Cabin
Jacques S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Value for money for a large group, good location.

Good experience. Well equipped. For summer time I would recommend an aircon gets installed in the living room kitchen area, at least some fans. We were on a business break away and everybody enjoyed it. Rustic, but good value for money. Very close to the ocean, even though you do not have an ocean view. Thank you to the cleaning staff who came in regularly to clean.

Erolize G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erolize G

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons as familie het dit baie geniet. Die plek is perfek ingerig. Sal dit aanbeveel enige tyd.

Was 'n onvergeetlike naweek en diens was uitstekend wat ons gekry het van die webtuiste tot Buffalo Drift tot die skoonmaker.

Buffalo Drift - Captains Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Mevrou Erolize.
Ek is so bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het, en ek hoop om julle sommer gou gou weer terug te welkom.

Met vriendelike groete,
Beverley

Buffalo Drift - Captains Cabin
Joanne H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Joanne H

Het dit baie geniet om in buitelug te wees en so naby die see.

Baie teleurgesteld oor die plek. Die foto's op die website is baie ver van die werklikheid. Foto's lyk na 'n baie netjiese, idilliese plek. Definitief nie die geld se waarde nie. Beligting swak, veral op stoep. Kamervenster maak nie behoorlik toe nie. Jy lê saans dan lyk dit asof vensters oop is met die gevolg dat beddegoed nat voel. Badkamers in 'n haglike toestand. Toiletbakke kan nie eens behoorlik toemaak nie. As jy stort is die hele badkamer nat. Kombuis kan toegerus word met 'n beter stoof en yskaste veral omdat dit so baie mense kan akkommodeer. Ons het ook 'n slang in een van die kamers gekry. Website sê dis rustic, maar daar is 'n verskil tussen rustic en oud! Update asb. foto's op for website na hoe die plek huidiglik lyk.

Buffalo Drift - Captains Cabin se terugvoer

Thank you for your review and for sharing feedback on your stay Joanne.

I am glad that you enjoyed your time being outdoors and that you loved the location of the house with it being so near to the ocean. With the house being so close to nature we can sometimes have visitors, although we have had far more sightings of tortoises than anything else. Milky the caretaker is on-site and his number is shared with guests to assist with any queries or concerns during their stay.

I apologize that you didn't find the house to your standards. Regarding your comments about the windows and bathroom sinks not closing as well as other issues, we will definitely look into this and really appreciate the feedback.

With regards to Fridge space, we do have 4 fridges, 2 standard fridge/freezers in the kitchen area, as well as an under-sink fridge below the workspace in the kitchen and a bar fridge and separate deep freeze in the lounge, I do apologize if you didn't find this to be enough space for your group's needs.

Guests feedback is always appreciated so thank you.

Kind regards
Kate Hawkins

Buffalo Drift - Captains Cabin
Wilna C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna C

Lekker plek om memories te maak saam met vriende.

Perfekte wegbreekplekkie waar groot groep saam kan kuier en nie in mekaar se spasie is nie. Sal vir seker weer gaan.

Lauren M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren M

Great place for a large group of friends to get away for the weekend, lots of space & daily cleaning service included is amazing.

Great place to get away with friends or family. Right on the beach and close to restaurants and shops. Has a daily cleaning service included which makes the world of difference. Lots of fridge space too. Gets very cold at night in the winter time. Extra blankets & heaters will be needed! Some of the rooms had great heaters and others not so much. Bring an extra blanket. Overall, value for money would be better if towels, some bathroom amenities, extra blankets & better heaters were included.

Buffalo Drift - Captains Cabin se terugvoer

Thanks Lauren, glad you had a good time!
We will definitely look into adding extra blankets during winter.
Hope to see you again.
Thanks

Buffalo Drift - Captains Cabin
Lacéa S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lacéa S

Gemaklik.

Baie gemaklike kuier- en slaapplek vir groot groep vriende en jy hoef nie te voel dat kinders iets gaan breek of banke gaan vuilmaak nie!

Shafiek H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shafiek H

Asemrowend.

Ek sal Captains Cabin aanbeveel vir enige groep vriende of familie vir 'n ongelooflike naweek. Ek en 11 vriende het daar gekuier vir die naweek en dit was onvergeetlik - die plek en die ligging is wonderlik. Ons gaan dit beslis gou weer doen.

Buffalo Drift - Captains Cabin se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering! Ons waardeer dit en ons is bly jul het dit geniet. Ek hoop om jul gou weer te sien!

Buffalo Drift - Captains Cabin
Nerine U - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerine U

Baie ontspanne!

Perfekte plek vir baie mense. Twee van die warmwatersilinders was koud en ons moes koud stort. Van die goed wat in die huis sou wees soos hout en lappe was nie daar nie. Nadat ons paar keer vir lappe gevra het, het ons dit nooit gekry nie. Plek was ook nie baie skoon nie. Verder was alles goed en dit was perfek gewees vir 'n familienaweek.

Vanaf
Vanaf R11 050
per nag, vir 26 mense
Vanaf
R11 050
per nag, vir 26 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjFlYWYwLThiZmQtNGRkNS04MGQ0LTBjYzExZTVkZjlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 050 per nag, vir 26 mense 9 5 1 4 Beach Road Yzerfontein 3751 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.332342505298 18.161258423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang