Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Drift

Tentekamp

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Lisa D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Peaceful stay and convenient location. I was working at an event in the Tulbagh area for a few days and was fortunate to find space at Buffalo Drift. I unfortunately didn't get to spend a lot of time here as I was out early and back late, but I appreciated the quiet, and a good shower and comfortable bed. I stayed in a cabin right next to the Berg River, which was lovely and peaceful. This is a lovely location for a getaway to paddle on and swim in the river. The location worked well for me with a 25-minute drive to where I needed to be each day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Otspanning. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Buffalo Drift is a great stay for couples, families or groups of friends. Was great, staff were superb, really impressed that whether 31 Dec or 1 Jan, any issues we had they came straight away and attended to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Good hot. Good, some technical problems but sorted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margot A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

A pleasant stay. The managers were very helpful and considerate. We do realise that the venue is marketed as more of an adult getaway resort. For a family with children, we found the river unswimmable for children due to the river being merky and not knowing the depth of the river. We would suggest to the owners considering inserting a general "swemgat", i. e. a man made pool filled with the river water on the grounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Derick G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2023

Was lekker en goeie ervaring. Was 'n lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Rustige kuier, lekker tent. Ek en my man en ons twee seuns (6 en 8 jaar) het vir 3 nagte in een van Buffalo Drift se luxury tents gebly. Dit is op 'n plaas geleë en in 'n baie rustige omgewing met swak selfoonsein (jy kan dus so te sê heeltemal unplug) en baie dorings (nie so lekker vir klein voetjies nie). Die tent kyk uit op 'n stilstaande stuk van die rivier, en 'n mens kan nie daar swem nie. Daar is wel 'n deel van die rivier wat swembaar is 'n paar meter op. Ons het nie geswem nie, die water het nie beweeg nie en ons was versigtig omdat mens nie deur dit kon sien nie. Die enigste ander afkoelplek is die 'damcuzzi' by die tent wat met rivierwater gevul is. Ons kon lekker afkoel, maar die seuns soek gewoonlik meer speelplek in die water. Die 'damcuzzi' kan ook warm gemaak word deur 'n vuurtjie en ons het dit ook gedoen, en geniet. Wees net bewus dat dit rivierwater is, en nie skoon, helder water nie. Die feit dat die tent regte beddens in het, was baie gemaklik (al is die bunk bed se matrassies maar dun) en ons het lekker geslaap. Die groot gerief was die badkamer wat vas aan die tent gebou is. Die water was lekker warm (al was dit nie baie sterk in die stort nie) en daar is 'n toilet wat aan 'n septiese tenk gekoppel is onder die tent. 'n Mens kan soms die tenk ruik en dit was nie altyd lekker nie, maar die feit dat jy jou eie badkamer het, het daarvoor opgemaak. Die uitsig uit die tent is oor die rivier en jy kyk in 'n paar bome vas, en al is dit in die natuur, kan 'n mens nie ver kyk of eintlik 'n sonsondergang of -opkoms sien nie. Die 'kombuisie' was ok ingerig, meeste van die messegoed en die pan en die tweeplaatstofie is baie oud. Toe ons 'n tweepunt-plug wou hê, het die personeel dit gou verskaf. Die water in die kraan is ondrinkbaar. Daar word drinkwater voorsien in 'n 5l kannetjie. Daar is baie insekte snags, so pak musiekgoed in. Ek het ook 'n muskietmasjientjie geneem en dit het goed gewerk. Ons het ons fietse geneem, en het 'n hele paar pap wiele gehad as gevolg van al die dorings op die plaas. Daar is 'n off-road bike track waarop die seuns en my man gery het, maar dit word nie baie goed instandgehou nie. Verder kan mens slegs op 'n paar grondpaaie ry. (Daar is nog 'n plaas, "The Farm" naby waar daar beter fietsryplek is, maar ons het dit nie self gesien nie.). Ongelukkig het ons motor se wiel 'n spyker in gekry, en moes ons dit omruil. As daar loadshedding is na sononder, werk die krane nie. Die sonpanele verskaf wel krag as die krag af is gedurende die dag. Daar is 4 tente in 'n ry langs die rivier. Daar is redelik privaatheid onder waar die braai is, maar mens kan mekaar sien as jy op die stoep (dek) van die tent staan. Ons kon die mense langs ons se baba snags hoor huil. Die braai/kuierplek onder was heel lekker, 'n mens braai in 'n ronde staalwiel (?) wat op die grond staan. Ek dink die braai kan opgegradeer word na iets hoër wat gemakliker is om op te braai. Die tent was regtig nice en al die zips het goed gewerk. 'n Mens voel veilig daarbinne. Dit het ook 'n bietjie gereën, en alles binne was droog. Oor die algemeen 'n aangename ondervinding. Die personeel op die plaas is baie vriendelik (spesifiek Lydia wat elke oggend ons skottelgoed kom was het!) en was behulpsaam. Daar is nie baie om te doen nie, so gaan soontoe om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Fun stay close to Cape Town. This is a bit like glamping. It's quite rustic but fun. The damcuzzi was delightful, especially with the heat of February.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thelma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2020

Ons het heerlik gekamp. Aircons het uitstekend gewerk vir die Bolandse hitte, maar dis baie jammer daar is nie ordentlike swemplek nie. Die rivier is daar, maar nie baie aanloklik nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Jy hoor die natuur! Ons het heerlik gebly in die pragtige, rustige natuurskoon. Die tent is heerlik toegerus, sal dalk net voorstel vir 'n braaipan. Die personeel is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan. Als was netjies & skoon. Dit is ongelooflik mooi en ons sal enige tyd die plek aanbeveel. Hier kan jy lekker herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esri
Buffalo Drift
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer! Ons is so bly as ons gaste die natuur en omgewing geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Esri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Ruigtevleiplaas, Gouda, 6821, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNTU1MzdmLTRjZTMtNDM2Mi04MzI1LTlmMWY3NDE3NDMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 R44 Ruigtevlei Farm 6821 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.235330959568 18.981220238148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang